Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Franskraal

4.6 / 5  
volgens 130 resensies
Lees regte resensies van Franskraal van 130 geverifieerde gaste.
Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Franskraal

Klein Begin is in die kusdorpie Franskraal geleë en bied die ideale verblyf vir 'n groep gesin of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek. Klein Begin het 'n hoofhuis en 'n aparte ateljeewoonstel wat as ...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Huisi by die C is in Franskraal geleë. Dit bied gehalte verblyf wat geskik is vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek in 'n stil dorpie. Die huis is stapafstand van die pragtige sandstra...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Twin Shacks - Uilenkraalsmond bied selfsorgverblyf in die gewilde oord Uilenkraalsmond in Franskraal, 7 km van Gansbaai af. Hierdie oulike kusdorpie is 'n gewilde toeristebestemming in die Overberg-streek en spog me...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Franskraal

Franskraal Heaven-On-Sea is 'n ten volle gemeubileerde selfsorghuis in Franskraal, met 'n fantastiese ligging net oorkant die pad vanaf die see. Franskraal is 'n beskeie dorpie aan die rand van die Danger Point-skie...

Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Franskraal

Allie's Place is in Franskraal sowat 6 km vanaf Gansbaai geleë. Die huis is naby 'n swemarea en die omgewing is ideaal vir stap, draf en fietsry. Dié huis is smaakvol versier en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkam...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Aftrekorder is in die kusdorp Franskraal geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Franskraal is 'n stil dorpie waar gaste kan ontspan en 'n rustige wegbreek kan geniet. Verskeie nabygeleë doendi...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Franskraal

78 On the Hook is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Franskraal net 100 m van die strand af. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea met 'n binnebraai. Daar is 'n dubbelbed in d...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Franskraal

The Whale & Snail Paradise is in die kusdorp, Franskraal, net 6,2 km van Gansbaai af en bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 woonstelle in 'n rustige straat waar gaste op 'n gerieflike wandeling tot by die strand ka...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Sharky Holiday Home bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n moderne dubbelverdiepinghuis naby die klein dorpie Kleinbaai wat bekend is vir haaihokduik en walviskyk. Dié gemeubileerde dubbelverdiepinghuis is op ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franskraal

Houtgerus is 'n selfsorghuis vir 6 mense in Franskraal, sowat 70 m vanaf die klipstrand. Dié huis het 'n baie mooi see-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad deel. Een dan vir kamers het 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]