Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (41)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (39)

Resensies van Franskraal

4.6 / 5  
volgens 130 resensies
Lees regte resensies van Franskraal van 130 geverifieerde gaste.
Indien jy Franskraal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Franskraal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Franskraal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Franskraal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Franskraal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 780
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Franskraal

Ons Kraal Holidays is 'n bekoorlike selfsorghuis wat net 200 m van die ongerepte Franskraal-swemstrand af geleë is. Dis die ideale wegbreekplek vir 'n groep vriende of 'n familie wat op soek is na gerieflike verbly...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Franskraal

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Van Dyks Bay, Wes-Kaap

Twin Piggs bied gehalte selfsorgverblyf in 3 woonstelle op Van Dyksbaai in Gansbaai. Hierdie 3 woonstelle is in 'n huis met see-uitgiste en kan individueel of saam as 'n geheel bespreek word. Woonstel 1 en 2 is elk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap

Groeneweide skuil op ’n prentjiemooi plaas 3 km buite Franskraal in die Overberg. Dié plaas is die ideale bestemming vir ’n gesin of paartjie wat net wil ontspan in die natuur met lieflike uitsigte op die berge...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 9)
Gastehuis in Suidkus Walvisroete, Wes-Kaap

Panorama Nature's Haven bied verblyf op 'n plaas aan die voet van die Franskraalberg tussen Gansbaai en Uilenskraalmond. Verblyf word in die hoof-plaashuis en 'n losstaande kothuis gebied. Die plaashuis bied slaapp...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kleinbaai, Wes-Kaap

Aire del Mar is in Kleinbaai, sowat 3 km vanaf Gansbaai geleë. Die gastehuis is stapafstand van die hawe af wat bekend is vir haaihokduikavonture en Marine Groot 5 eko-vaarte. Hierdie gastehuis bied vriendelike, p...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Van Dyks Bay, Wes-Kaap

Voetjieshang is in die kusdorpie, Van Dyksbaai, tussen Gansbaai en Franskraal geleë. Die huis bied ononderbroke uitsigte oor die Kleinbaaihawe en die Indiese Oseaan. Dié huis het slaapplek vir 10 gaste. Die huis ...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

Sophie's View is 'n selfsorghuis in die dorpie Kleinbaai. Hierdie vakansiehuis bied lieflike see-uitsigte van die tuin af en dit is ideaal net 4 km vanaf Gansbaai geleë wat verskeie restaurante, winkels en toeriste...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kleinbaai, Wes-Kaap

White Shark Lodge is teen die see in Kleinbaai, sowat 3 km buite Gansbaai geleë. Daar is 6 kamers in die huis ? 3 met dubbelbeddens en 3 met 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en daar is 'n buite- en...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

Shark Cove Gaste Eenheid is in Van Dyksbaai, 400 m vanaf die strandfront. Dié kamer is op die eienaar se perseel, waarvan die ander gedeelte op langtermyn vehuur word, maar die eenheid het 'n privaat ingang. Die g...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Kleinbaai, Wes-Kaap

2 Sisters Retreat is 'n selfsorghuis in die klein dorpie Van Dyksbaai in die Overberg-omgewing. Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping geleë en het 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]