Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Fraserburg

4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Fraserburg van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Fraserburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fraserburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fraserburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fraserburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fraserburg Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fraserburg

Klipheuvels Guest Farm bied gerieflike verblyf op ’n plaas 10 km vanaf Fraserburg. Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die Steen Huisie is 100 m vanaf die hoofhuis en die gasteenheid is langs die hoofplaashuis. St...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fraserburg

Fraserburg Accommodation bied verblyf in 'n netjiese selfsorg-eenheid op 'n residensiële perseel met 'n privaat ingang in Fraserburg. Die perseel is naby verskeie winkels, restaurante en kroeë en is die ideale ple...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Gastehuis in Fraserburg

Eselfontein Gasteplaas is aan die plato van die Nuweveldbergreeks, 30 km buite die bekoorlike Karoodorpie Fraserburg geleë. Die gastehuis bied gerieflike en rustige selfsorgverblyf op 'n skaapplaas. Die plaashuis...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fraserburg

Witfontein Plaas Gastehuis is 'n plaashuis wat gerieflik ingerig is vir 'n gesin van 2 tot 6 mense, net 26 km vanaf Fraserburg, op pad na Williston. Die verblyf is 80 m van die hoofhuis af geleë en beskik oor 3 ka...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fraserburg

Karoo Windpompie is in Fraserburg en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 'n huis met 2 slaapkame...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fraserburg

Loveable Karoo Huisie bied verblyf in 3 selfsorghuisies vir 6 gaste in die klein Karoo-dorpie Fraserburg. Fig Tree Cottage beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met bad- en stortgeriewe. Die hoofslaapkamer het 'n...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fraserburg

Karoohuis Guesthouse is in die stil en pragtige dorp Fraserburg, in die Noord-Kaap geleë. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof en 'n klein oond, ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fraserburg

De Posjes Fossielplaas Accommodation in die Fraseburg-distrik is 'n plaas waar avontuurlustige gaste die unieke Karoo-ervaring van fossieltoere op bespreking kan kom beleef. Die plaasverblyf is ontwikkel om die plaa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fraserburg

Die Kliphuis is ann die buitewyke van die dorpie Fraserburg. Verblyf word gebied in uit 6 uniek versierde kamers. Die kamers het elkeen 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met elektriese komberse en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fraserburg

The Marigold House is 'n Victoriaanse gastehuis wat met helder kleure versier is en in die klein, historiese Karoo-dorpie, Fraserburg geleë is. Dit is op die plato aan die noordelike kant van die Nuweveldberge in d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]