Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Fraserburg

4 / 5  
volgens 22 resensies
Lees regte resensies van Fraserburg van 22 geverifieerde gaste.
Indien jy Fraserburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fraserburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fraserburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fraserburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fraserburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Fraserburg

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Merweville, Groot-Karoo

Karoo Vreugde is die ideale selfsorghuis vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek in die sonderlinge, prentjiemooi dorpie Merweville. Dié drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n konin...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Merweville, Groot-Karoo

Hartsrus bied gerieflike verblyf aan 8 gaste in Merweville in die rustige Karoo. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Merweville, Groot-Karoo

Springbok Lodge is in Merweville geleë en bied gehalteverblyf vir besoekers, sakereisigers en vakansiegangers. Die verblyf is naby alle geriewe in dié klein dorpie en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of reünie. ...

Vanaf
R840
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Merweville, Groot-Karoo

Die Ou Winkeltjie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerkothuis op 'n erf in Merweville, sowat 159 km vanaf Beaufort-Wes. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed e...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston, Noord-Kaap

Ark Gastehuis en B&B is in die bekende Williston Mall, 'n kreatiewe en prettige toeristebestemming en bied gastekamers wat as selfsorgverblyf of as 'n B&B bespreek kan word. Dié gastehuis is in Williston en ideaal ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston, Noord-Kaap

Lord Willis bied gastekamers in Williston in die Noord-Kaap. Die gastehuis is naby die R63 wat Kaapstad en Gauteng verbind. Lord Willis bied verblyf in 3 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het ’n en su...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Williston, Noord-Kaap

Soek 'n Slapie Guesthouse bied B&B en is in die klein dorpie Williston. Hierdie historiese huis is oorspronklik in 1862 gebou en bevat enkele van die oorspronklike kenmerke. Verblyf beskik oor 9 kamers wat individu...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Merweville, Groot-Karoo

Die Botes Huisie is 'n snoesige selfsorg-huis vir 4 gaste en bied 'n Karoo-wegbreek in Merweville. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, badkamer-geriewe, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea wat na 'n stoep lei. Die hoo...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Williston, Noord-Kaap

Karoo Huis bied gerieflike oornagverblyf in Williston. Verblyf is beskikbaar in 'n gastekamer vir 4 of 'n woonstel vir 2. Die gastekamer is in die hoofhuis en het 2 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Tee-en koffiem...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Williston, Noord-Kaap

Karoo Tranquillity is in die hartjie van die dorpie, Williston, en is ideaal geleë vir diegene wat familie besoek en vir oornaggaste. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Die huis beski...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]