Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Freeland Park

4.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Freeland Park van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Freeland Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Freeland Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Freeland Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Freeland Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Freeland Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Freeland Park

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clansthal, KwaZulu-Natal

Casa Mia bied ontspanne, gehalte verblyf met goeie diens om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Daar is 'n venue beskikbaar vir privaat funksies en klein troues vir tot 30 gaste. Daar is lieflike see-ui...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Park Rynie, Suidkus

128 On Allkins is geleë in Park Rynie op die Umdoni-kus van KwaZulu-Natal en bied gerieflike, topgehalte verblyf in 'n stil area vir jou volgende gesinswegbreek na die Suidkus. Die eenheid het 3 slaapkamers. Die...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Clansthal, KwaZulu-Natal

Umkomazi Beach House is 'n stylvolle strandhuis met pragtige see-uitsigte. Dit bied absolute privaatheid en 'n rustige ligging in Umkomaas aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié strandhuis het al die nodige selfsorggeri...

Vanaf
R4 300
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Clansthal, KwaZulu-Natal

Highrocks Beach House is 'n lieflike strandhuis bo-aan Widenham Point in Umkomaas met 'n uitsig oor die see. Die strandhuis is 45 minute se ry vanaf Durban, ver genoeg om die stadsgedruis te ontvlug. Die huis is 'n...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Clansthal, KwaZulu-Natal

Ocean Breeze Lodge bied luukse verblyf by die see in Widenham. Dis net 30 minute se ry van Durban af en is tussen Scottburgh en Umkomaas geleë. Dié lodge is pragtig gemeubileer met 'n slentersjiek-strandtema. Al ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Clansthal, KwaZulu-Natal

House on the Beach is 'n lieflike vyfslaapkamer-strandhuis met pragtige see-uitsigte op die strandfront in Widenham Beach, Umkomaas. Die huis het 'n beskutte onthaalarea buite waar gaste op 'n dagbed kan ontspan en ...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clansthal, KwaZulu-Natal

Widenham Holiday Units bied lieflike selfsorgverblyf in Umkomaas. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek naby die strand en weg van die stadslewe. Verblyf word gebied in 2 unieke en smaakv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
B&B in Clansthal, KwaZulu-Natal

Buddy's Place is in Widenham, Umkomaas, 'n diepseeduik-dorpie aan die Suidkus, sowat 40 km vanaf Durban. Dié dorpie is veral bekend vir sy asemrowende Aliwal Shoal-koraalrif wat sowat 5 km vanaf die strand is. Da...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clansthal, KwaZulu-Natal

Huisie-by-die-see is in Umkomaas, KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-gesinsverblyf. Dis in 'n veilige, stil kompleks net 'n entjie se ry vanaf Scottburgh en Illovo met swemstrande en visvangplekke. Dié huis besk...

Vanaf
R995
per nag, vir 7 mense
Gastehuis in Clansthal, KwaZulu-Natal

Harrington House is 'n selfsorghuis in 'n sekuriteitskompleks in Umkomaas aan die Suidkus. Dié vakansiehuis bied 'n lieflike see-uitsig oor die boomtoppe en Umkomaas-strand is sowat 800 m vanaf die oord. Die huis ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za