Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R15 625
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

Protea Villa is 'n gemeubileerde huis in Fresnaye. Die huis is 5 km vanaf die middestad, beskik oor 3 slaapkamers en bied 'n uitsig oor die see. Die huis is pragtig versier en het lugversorging. Die eerste 2 slaapk...

Vanaf
R15 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

Villa Arcadia is op die grens tussen Fresnaye en Bantrybaai in die spoggerige Arcadia-straat geleë. Die villa bied asemrowende, panoramiese uitsigte oor die see, stad en berge en dit is gerieflik na aan die strande...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fresnaye

2 Avenue Deauville is 'n bekoorlike selfsorg-ateljee wat aan die hoofhuis vas is. Dit beskik egter oor 'n privaat ingang en is in Upper Fresnaye geleë. Die ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapk...

Vanaf
R9 375
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

Fresnaye Villa is 'n pragtige huis met slaapplek vir 6 gaste, en het 'n pragtige uitsig oor die see. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 en suite-slaapkamers, en 2 balkonne, elk met 'n uitsig oor die see. Die eerste en...

Vanaf
R12 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye

Fresnaye Dream is 'n moderne selfsorghuis wat in Fresnaye in Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met 'n tikkie elegansie, naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge a...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Fresnaye

Rhonda's Manor verwelkom jou om 'n tikkie Afrika te ervaar in 'n statige koloniale herehuis afgeëts teen Leeukop in Fresnaye, 'n uitsoekhoekie van Kaapstad se Atlantiese Kus, 20 minute se ry van Kaapstad Internasio...

Vanaf
R9 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fresnaye

Bahia is 'n opgeknapte selfsorgwoonstel, wat spog met 'n panoramiese see- en berg-uitsig in Fresnaye. Die woonstel is in 'n veilige kompleks geleë wat 24 uur-sekuriteit bied en net 2 minute van koffiewinkels, resta...

Vanaf
R10 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

La Paradis is 'n drieverdiepinghuis met 3 slaapkamers in Fresnaye. Hierdie pragtige, boetiek-styl huis is losstaande, goed ingerig en bied rus vir jou siel en privaatheid in 'n baie huislike omgewing. Dit is stapafs...

Vanaf
R14 705
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Fresnaye

Avenue Le Hermite House is in Fresnaye geleë en is 'n lieflike huis vir 10 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers wat die gebruik van 4 badkamers deel, waarvan 3 en suite is. Die kamers het elke...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fresnaye

Barry Hall is in 'n stil straat in Fresnaye geleë en is die ideale basis vir gaste wat Kaapstad wil verken. Dis lekker naby Clifton en Kampsbaai se strande, die V&A Waterfront en die middestad. Alles kan binne 10 m...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Fresnaye akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za