Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 745
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Fresnaye

102 The Address Luxury Suites bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike woonstel in ’n stil area op die hoek van Le Sueur-laan en Algakirk-weg in Seepunt. Die stylvolle, woonstel-kompleks is ideaal vir sake...

Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Fresnaye

Avenue Fresnaye is 'n ruim en luukse selfsorghuis in 'n goeie omgewing in Fresnaye. Die huis is nuut opgeknap en dis stapafstand van al die geriewe, restaurante en winkels af en net 5 minute se ry van Clifton en Kam...

10% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 620
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Fresnaye

Die stylvolle Afribode Algarkirk is 'n drieslaapkamerwoonstel met 2 badkamers in Fresnaye, een van die mees gesogte voorstede aan die Atlantiese kusgebied van Kaapstad. Afribode Algarkirk is in 'n gesogte hoekie van...

Vanaf
R27 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Fresnaye

St Louis is 'n selfsorgvakansiehuis in Fresnaye, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf na aan verskeie besienswaardighede in die Atlantiese Kusstreek. Dié keurige huis het lugversor...

Vanaf
R3 125
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

Artea is 'n luukse dakwoonstel in Seepunt naby die Kaapse middestad en die V&A Waterfront. Die woonstel het 3 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer wat ingerig is met 'n bad, stort of albei. Daar is ook 'n a...

Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

House Hendler is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Fresnaye, een van Kaapstad se mees modieuse voorstede. Fresnaye is tussen Kampsbaai en Kaapstad geleë - 'n puik buurt vanwaar die beste uitsigte van Kaapstad van...

Vanaf
R17 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

Ocean View Palm Villa is 'n indrukwekkende en moderne selfsorghuis met 'n lieflike uitsig oor Bantrybaai. Die huis spog met beeldskone uitsigte oor die see. Daar is slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers, en daar ...

Vanaf
R16 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye

Disandt Villa bied verblyf in 'n dubbelverdieping-selfsorghuis met 'n Art Deco-boustyl. Die huis is beskut van die suidooster se stormwinde en is in die eksklusiewe buurt, Fresnaye, net 10 minute se ry vanaf die ber...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R1 960
per nag (plek vir 2)
B&B in Seepunt, Wes-Kaap

O on Kloof Boutique Hotel & Spa is 'n gesofistikeerde toevlugsoord in die stad en bied puik akkommodasie aan Kaapstad se Atlantiese kus. By O on Kloof Boutique Hotel & Spa word glansende stedelike ontwerp soomloos v...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

O on Kloof Residence is in Bantry Bay geleë. Die huis is op die rotse met 'n uitsig oor die Atlantiese Oseaan in een van die mees eksklusiewe kusgebiede op die Atlantiese kus. Hierdie kusgebied is gesog omdat dit a...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Fresnaye akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za