Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Kayleeway Apartment 9 bied gerieflike selfsorgverblyf in Bantrybaai in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n boetiek-woonstelblok wat oor 11 moderne eenhede beskik. Die woonstel het 2...

Vanaf
R1 575
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Kayleeway Apartment 10 bied gerieflike selfsorgverblyf in Bantrybaai in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel is in 'n boetiek-woonstelblok wat oor 11 moderne eenhede b...

Vanaf
R1 595
per nag (plek vir 2)
B&B in Bantrybaai, Wes-Kaap

Bantry Retreat is in Bantrybaai, 'n gesogte buurt in Kaapstad aan die Atlantiese Seekus. Hierdie instansie bied ’n uitsig op Leeukop, een van Kaapstad se mees ikoniese landmerke. Dit is ook naby Clifton en Kampsba...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Afribode Jocelyn on Bantry Bay is 'n uitstekende woonstel met 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n see-uitsig op 'n eksklusiewe plek langs Kaapstad se Atlantiese kus geleë. Dié woonstel bied slaapplek vir 4 gaste in...

Vanaf
R1 899
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Latitude Aparthotel is in die kosmopolitaanse voorstad Seepunt geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met 'n uitsig oor die see en stad. Die gebou is net 1,4 km van die Seepunt-promenade a...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Myron's Court is 'n ateljeewoonstel in Seepunt, 'n lewendige en spoggerige buurt met strande soos Milton en Saunder's Rock wat getypoele, speelplek vir kinders en sonsondergang-uitsigte het. Dié kompakte woonstel...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

501 The Cosmopolitan is 'n moderne, gerieflike en smaakvol versierde selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Cosmopolitan-kompleks in Seepunt op die grens van Bantrybaai en naby die Seepunt-promenade. Die Cosmopolit...

Vanaf
R7 530
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bantrybaai, Wes-Kaap

Compass House Boutique Hotel is 'n modieuse B&B in Bantrybaai, Kaapstad. Dié gastehuis bied prentjiemooi uitsigte van die Atlantiese Oseaan en die area. Verblyf by Compass Boutique Hotel beskik oor 15 suites wat ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 599
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seepunt, Atlantiese Seekus

New Kings Hotel is 'n pragtige boetiekhotel in die skilderagtige en kosmopolitiese Seepunt in Kaapstad. Die hotel is naby die Seepunt Promenade geleë, met die manjifieke Leeukop as agtergrond, en spog met 'n skilde...

Vanaf
R6 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Bradway Apartment 3 is in Seepunt, Kaapstad geleë en is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 8 gaste, net 300 m van die Seepunt-promenade en Sunset-strand af. Die ruim duplekswoonstel het 4 en suite-slaapkamers, 'n mod...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Fresnaye akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]