Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Sea Point Inn is in 'n veilige area ongeveer 400 m van die Seepunt-promenade en Pavilion-swembad af geleë. Dis naby supermarkte en kruidenierswinkels, 'n hele rits koffiewinkels, restaurante, eetplekke en verskeie ...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

38 Botany Bay is 'n moderne selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in 'n stil straatjie in Bantrybaai geleë is. Dit is na aan verskeie winkels, restaurante en geriewe. Die woonstel het gemaklike slaapplek vir...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Atlantic Affair is 'n luukse selfsorg-hotel in die bedrywige Seepunt-area met die see in die agtergrond wat ongeëwenaarde privaatheid kombineer met 'n gesofistikeerde interieur en 'n gesellige atmosfeer. Dit is 'n ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bantrybaai, Wes-Kaap

Compass House Boutique Hotel is 'n modieuse B&B in Bantrybaai, Kaapstad. Dié gastehuis bied prentjiemooi uitsigte van die Atlantiese Oseaan en die area. Verblyf by Compass Boutique Hotel beskik oor 15 suites wat ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ashby Holiday Accommodation Eternity 5 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Seepunt, Kaapstad. Dié kompleks is naby restaurante en Sunset Beach. Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 slaapk...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bantrybaai, Wes-Kaap

Villa del Mar Luxurious Suite is 'n ruim en luukse privaat villa met 'n aparte leefarea en 'n terras wat na die see front met 'n privaat ingang. Dit is 10 minute se ry vanaf die stad, V&A Waterfront, verskeie besien...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

FouronC is 'n moderne woonstelblok in Seepunt wat met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, die berg en die see spog. Die woonstel is op 'n stil pad geleë en tog is dit naby restaurante, winkels en geriewe. ...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ocaso is in Seepunt en is ’n drieslaapkamerwoonstel met uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Die woonstel se sentrale ligging maak dit die ideale basis vanwaar gaste die stad se vernaamste besienswaardighede kan ve...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

307 Seacliffe is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok in Bantrybaai, Kaapstad. Die gebou is net 5 minute vanaf die Seepunt-Pavilion en Clifton se strand, en 10 minute vanaf Kampsbaai. Die woonstel is ten ...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

SeaCliffe-T001 is in Bantrybaai, rég op die Atlantiese kusstrook naby Clifton en Kampsbaai. Hierdie juweel is geskik vir korttermynverblyf en is reg oorkant die Saunders Rock Strand geleë. Verblyf is beskikbaar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Fresnaye akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za