Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (1)
Hotelle (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seepunt, Wes-Kaap

Die Mojo Hotel in Seepunt, Kaapstad, bied 'n verskeidenheid selfsorg-ateljees, woonstelle en kompakte oorslaapkamers. Mojo stel gaste voor aan 'n kapsule-hotel of klein ontwerperskamers teen bekostigbare pryse in Ka...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

31 Blue Waters is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt, in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer, en bied ongerepte see-uitsigte vanaf die woonstel en privaat balkon. Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

3 Blue Waters bied selfsorgverblyf in 'n ateljee-woonstel in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer in Seepunt. Die eenheid het 'n beperkte see-uitsig vanaf 'n privaat balkon. Die oopplan-woonstel het slaapplek...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 650
R1 238
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Sea View Kingsgate Apartment on the Promenade is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Seepunt, Kaapstad. Die gebou is net 'n paar minute se ry van die Seepunt Promenade, die strand, restaurante en winkels af....

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

8 Blue Waters is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer in Seepunt. Dié oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die een...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

32 Blue Waters is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt. Dit is in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer en bied 'n beperkte see-uitsig van die privaat balkon af. Die oopplan-woonstel het slaapplek vir 2 gas...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

12 Blue Waters is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n lieflike see-uitsig vanaf die privaat balkon in Seepunt in 'n veilige woonstelblok met toegangsbeheer. Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n ...

Vanaf
R14 500
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Serenity Bay is 'n luukse villa in 'n rustige omgewing in Bantry Bay, een van Kaapstad se bekendste woonbuurte. Bantry Bay is bekend vir die Atlantiese Strook wat Seepunt, Clifton en Kampsbaai insluit. Dié eksklusi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seepunt, Bantrybaai

Amoris Guest House in Sea Point bied gastekamers en is naby winkels, kroeë, restaurante en ander geriewe in dié deel van die Atlantiese Kus, Kaapstad geleë. Verblyf is beskikbaar in 5 kamers. Elke kamer het 'n ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Seepunt, Wes-Kaap

Motown By Mojo is 'n ongekunstelde en lewendige rugsakreisigerslosies wat steeds met al karakter van die drieverdieping-woonstelkompleks wat dit eens was spog. Die rugsakreisigerslosies is 'n versameling eksentriek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Fresnaye akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]