Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Hotelle (2)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Fresnaye

4.2 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Fresnaye

Vanaf
R24 450
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Casa Leon bied ‘n uitsig oor die see en Bantry Bay, en het slaapplek vir 12. Dis ideaal vir paartjies en gesinne. Dié tripelverdiepingvilla beskik oor 5 en suite-kamers en elke kamer het lugversorging en lei na...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Ashby Holiday Accommodation Ocean Bliss 10 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Seepunt in Kaapstad. Die kompleks is naby restaurante en Sunset Beach. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Beachfront Bantry Bay Apartment is in die veilige Prince Edward Mansions-kompleks in Kusweg in Bantrybaai. Hierdie woonstel bied 'n ruim en elegante wegbreek vir lang- en kortverblyf. Die gebou is ideaal geleë naby...

Vanaf
R1 695
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Lisdale by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Seepunt, Kaapstad. Die kompleks is oorkant die Sea Point Pavillion en promenade. Die woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamer...

Vanaf
R3 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

Conway Court is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 4 gaste in Bantry Bay met 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die en ...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Mimosa 17 is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in Seepunt. Gaste kan stap na 'n aantal restaurante en besienswaardighede in die omtrek, en as hulle nie omgee om 'n entjie te ry nie, is daar ook heelwat doending...

Vanaf
R20 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bantrybaai, Wes-Kaap

The Palms is 'n ruim huis in Bantry-baai en het pragtige uitsigte oor die see, Leeukop en Seinheuwel. Die huis het lugversorging en bied slaapplek aan 10 gaste. Dit beskik oor 5 en suite-slaapkamers met koninggroo...

Vanaf
R1 225
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seepunt, Wes-Kaap

Villa Rosa is 'n bekoorlike Victoriaanse villa wat onder Leeukop se wakende oog geleë is. Hierdie boetiekverblyf is perfek in Seepunt, 'n gerieflike stappie van die strand af. Ons bied gemaklike beddens met uitstek...

SPAAR 40%
VanafR1 100
R715
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

Sweetest Apartments is 'n versameling pragtig gerestoureerde eenhede wat met die eeuwisseling gebou is. Verblyf is beskikbaar in 'n 5 eenhede met slaapplek vir 16 gaste. Elke eenheid beskik oor 'n luukse leefarea e...

Vanaf
R1 390
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seepunt, Wes-Kaap

First Group Riviera Suites is ideaal geleë op Seepunt se miljoenêrsmyl en dit word omring deur nagklubs, strande, restaurante en sportsgeriewe in Kaapstad. Die verblyf is geskik vir gesinsvakansies en sakereise....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 7 - Wys 61 tot 60

Welkom by die Fresnaye akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za