Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Froggy Farm

5 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Froggy Farm van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Froggy Farm besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Froggy Farm.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Froggy Farm akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Froggy Farm Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Froggy Farm Akkommodasie

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Froggy Farm

Avian Leisure bied verblyf aan die bopunt van Froggy Farm in Simonstad, met 'n lieflike uitsig oor Valsbaai. Kom skep asem tussen die Kaapse fynbos. Kyk na die walvisse, robbe, pikkewyne, suikerbekkies en talle ande...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Froggy Farm

Seadevilla is geleë in 'n doodloopstraat aan die bokant van Froggy Farm teen Black Hill se hang in Simonstad. Die huis is onlangs gebou en het 'n onbelemmerde, 180 º uitsig oor Valsbaai. Die huis staan tussen die ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Froggy Farm

Restio Garden Studio is net 400 m van die strand af in Simonstad, 'n unieke vlootdorpie. Dié eenheid bied luukse verblyf in 'n pragtige woonbuurt genaamd Froggy Farm. Ons lappie aarde is beskut, kry baie son, is st...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 800
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Froggy Farm

Residence William French Guest House bied bed en ontbyt en is in die bekoorlike kusdorpie Simonstad geleë. Die verblyf is teen die berg met 'n uitsig oor Boulders-strand en die wye oseaan. Dit is ideaal vir gaste w...

Vanaf
R1 861
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Froggy Farm

Morning Star is 'n gesellige strandhuis wat teen die berg geleë is met 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Laat die seeluggie in deur die groot patio-deure terwyl jy jou koffie geniet en di...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Froggy Farm

Rocky Beach Holiday Lets sluit 3 luukse eenhede in naby Boulders-strand op die Kaappunt-roete in Froggy Farm, Simonstad. 1) Rocky Beach Selfsorg-ateljeewoonstelle (sakpas) slaapplek vir 2 volwassenes. 2) Rocky Beac...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Froggy Farm

Hierdie luukse penthouse-styl woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n Jacuzzi buite en is geleë in die idilliese Murdoch Valley North in Simonstad en bied ongelooflike uitsigte oor die see en berge. Ons i...

Vanaf
R2 998
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Froggy Farm

Whale Tide Guest House is hoog teen die berg in Simonstad geleë en kyk uit oor die Roman Rock-vuurtoring en die gewilde Boulders-strand wat die tuiste van Afrika-pikkewyne is. Dié lieflike gastehuis bied ononderbr...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Froggy Farm

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley, Wes-Kaap

Felsensicht Holiday Home is uiters na aan Boulders-strand, Simonstad, met 'n 180º-uitsig oor Valsbaai geleë. Die baai strek vanaf Muizenberg in die noorde tot by Kaappunt in die suide. Die huis is is met 4 sterre ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaforth, Wes-Kaap

Porcupine Walk is 'n pragtige, privaat selfsorg-suite in ’n stil doodloopstraat, 2 km vanaf Simonstad se middestad geleë, op pad na Kaappunt. Die eenheid is op die grondvloer van die eienaar se dubbelverdieping...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Froggy Farm akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]