Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Fynnlands

4.3 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Fynnlands van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Fynnlands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fynnlands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fynnlands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fynnlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fynnlands Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Fynnlands

Belle Bleu Accommodation is ‘n selfsorghuis in Bluff. Dis sowat 5 km vanaf Bluff se winkels en restaurant, asook Ansteys en Brighton Beaches. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 10 en beskik oor lugversorging, 4 ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fynnlands

The Boshoff is in die kuswoonbuurt Bluff in Durban geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf net 'n hanetreetjie vanaf ongerepte strande en verskeie besienswaardighede. Dié smaakvol versierde huis het slaapplek vi...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Ocean View, Fynnlands

Garvies Surf House is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat ideaal binne loopafstand is van Garvies Beach, een van Durban se beste versteekte bestemmings. Die lang, ongerepte strande is enige vakansieganger se droom....

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fynnlands

Abide A While bied gehalte akkommodasie suid van Durban in die Bluff-woonbuurt naby die hawe. Ons akkommodasie is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Ons het 4 kamers aan die agterkant van ons huis, weg van die...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Fynnlands

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, Bluff

JoTham's Guest House is in Bluff in Durban geleë en dit is geskik vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers. Die gastehuis bied selfsorg- of B&B-verblyf. Daar is groot, privaat oopplan-eenhede wat volledig gem...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

On the Ocean bied gerieflike selfsorg-verblyf teen die strand in Ocean View in die Bluff. Die perseel is in 'n rustige omgewing geleë en dit het 'n lieflike see-uitsig wat dit ideaal maak vir dolfyn- en walviskyk. ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

70 On Marine is op die strand met 'n ononderbroke uitsig op die see en is in Bluff, in Durban. Verblyf is beskikbaar in 'n kamer met slaapplek vir 4 gaste en 2 eenhede wat slaapplek bied aan 4 gaste. Die eenhede kan...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ocean View, Bluff

At the Sea's Edge is 'n bekoorlike, selfsorg-eenheid wat op die eienaar se perseel op 'n heuwel in Ocean View (Bluff) in die suide van Durban. Dié eenheid bied asemrowende uitsigte oor die see. Edge of the Sea is n...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Bluff Cosy Cottages bied verblyf in selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in Bluff. Dis naby die strand en sowat 17 km vanaf uShaka Marine World, Durban se hawe en die middestad. Die eerste kothuis het 'n priv...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ocean View, Ansteys Beach

Monkey Valley Lodge kyk uit oor 'n rustige vallei waar die ape en muishonde kaperjolle maak. Die lodge is in Ocean View, Bluff, lekker naby die Ansteys-strand geleë. Monkey Valley Lodge beskik oor 'n tweeslaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fynnlands akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za