Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gallo Manor

4.2 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Gallo Manor van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Gallo Manor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gallo Manor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gallo Manor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gallo Manor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gallo Manor Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gallo Manor

Tudor Lodge and Tours word deur die AA aanbeveel. Die gastehuis is in Sandton in Johannesburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike en bekostigbare verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe. Verbly...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Gallo Manor

Gallo Manor Executive Bed & Breakfast is 'n luukse en eksklusiewe B&B in Sandton en dit bied die ideale verblyf aan oordeelkundige sakereisigers of reisigers. Die lodge is in netjiese tuine met 'n ryk voëllewe gele...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Gallo Manor

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Wendywood

Die Manor Guest House bied die beste van albei wêrelde - die luukse akkommodasie van 'n hotel en die warm vriendelike atmosfeer van 'n private huis. Dis goed geleë in 'n vreedsame en goed beveiligde voorstad van S...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Hierdie elegante lodge is geleë in Morningside Manor, een van Sandton se veiligste en rustigste voorstede en kyk uit oor die oewers van die Sandrivier, met 'n oorvloed van voëllewe. Thatchfoord Lodge is nie net '...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Lotus Guest House is in Morningside Manor en bied elegante, gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is in Morningside in Sandton op 'n 3000 m²-perseel met ou bome en 'n goed onderh...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Wendywood

Classique Grace Boutique Hotel in Sandton is net 5 km vanaf Sandton City Mall. Dié hotel bied gehalteverblyf aan sakereisigers, gaste wat familie besoek of oornaggaste. Elke kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n...

25% af Laaste Kans!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 120
R840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Sandton, Johannesburg

CedarWoords of Santon is ideaal geleë in Woodmead net 7 km van Sandton se sakekern af. Cedarwoods is 'n multi-funksionele sakekern. Dit bied 51 gemaklike slaapkamers en suites met lugversorging en met groot badkam...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 4 mense
B&B in Woodmead, Johannesburg

Heleen's B&B is 7 km vanaf Sandton City en naby die Gautrain-busroete. Die area is bekend vir sy museums, kunsgalerye, restaurante, casinos, vermaak en naglewe. Dis die ideale bestemming vir reisigers wat op soek is...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Edenburg, Johannesburg

Muco Guesthouse is in die hartjie van die Noordelike Voorstede, die welgestelde deel van Johannesburg. Hierdie B&B-gastehuis is ideaal geleë in Rivonia, Sandton, naby aan 2 groot winkelsentrum en stapafstand van Sa...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg, Johannesburg

Bellgrove House is 'n vierstergastehuis wat verblyf en konferensiegeriewe bied. Die gastehuis is in sentraal Rivonia geleë - een van Sandton se invloedryke voorstede. Bellgrove is naby Sandton se sakesentrums, Wood...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Bellgrove House is in die bedrywige hartjie van Rivonia, een van Sandton se mees toonaangewende woonbuurte, geleë. Ons is gerieflik na aan die sakesentra van Sandton, Woodmead en Sunninghill geleë. Dié huis met ...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandton, Wendywood

Large Room in Sandton is 'n privaat, ruim gastekamer op 'n privaat perseel in Wendywood, Sandton met 'n aparte ingang. Die gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n lessenaar, rusbank en...

Vanaf
R1 470
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Morningside, Duxberry

Highgrove Guesthouse is in die hartjie van die gegoede voorstad van Sandton geleë. Diegene wat hier tuisgaan kan verseker wees van persoonlike aandag in hierdie eksklusiewe, luukse ligging. Die stylvolle Georgiaan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

Seven on Bevan is in Rivonia geleë en bied maklike toegang tot Sandton se middestad wat Sandton City en Nelson Mandela Square insluit. Verblyf bestaan uit 2 en suite-kothuise met lugversorging. Elke kothuis het 'n...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edenburg, Johannesburg

Green Gables is 'n gevestigde, plattelandse gastehuis met 'n Kaap-Hollandse atmosfeer. Die gastehuis bied gemak en privaatheid, maar wend terselfdertyd 'n doelbewuste poging aan om die karakter van die eiendom te be...

Vanaf
R1 265
per nag, vir 2 mense
B&B in Sandton, Johannesburg

Dunton Guest House is in 'n veilige deel van Johannesburg agter sluitpale geleë. Daar is welige plantegroei op die eiendom en die strelende geluid van water met al die sierfonteintjies wat 'n rustige atmosfeer skep...

Vanaf
R1 719
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edenburg, Johannesburg

C.A.G The Atrium is in Johannesburg, 8 km van Sandton City Mall af en bied verblyf met lugversorging, gratis WiFi en toegang tot 'n buiteswembad. Verblyf word in 1 of 2-slaapkamerwoonstelle gebied en elke woonstel...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
B&B in Woodmead, Johannesburg

18 Plymouth Place is 'n pragtige B&B in 'n veilige, rustige tuin en binne 5 km van Sandton se middestad, 10 km van Midrand en 1 km van die M1-snelweg af. Plymouth Place is ook binne loopafstand van die onderskeie wi...

25% af Aanbod!
VanafR1 520
R1 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sandton, Johannesburg

Rivonia Premier Lodge is 'n bekroonde instansie in Sandton, noord van Johannesburg wat B&B-verblyf bied. Dié lodge is op 'n tuinlandgoed en is naby belangrike hoofweë. Verblyf is beskikbaar in 50 eenhede met en s...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Johannesburg

The Cube Zwelakho Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Rivonia. Die kompleks is naby restaurante, winkels en ander geriewe in die omgewing. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Gallo Manor akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za