Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gamtoosmond

4.7 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Gamtoosmond van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Gamtoosmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gamtoosmond.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gamtoosmond akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gamtoos Mouth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gamtoosmond Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gamtoosmond

Gamtoos River Mouth Holiday House bied selfsorgverblyf, en is in 'n veilige oord, naby die Gamtoos-riviermond geleë. Die huis is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dub...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gamtoosmond

Gamtoos Guest Home is 'n selfsorg-eenheid wat aan die eienaar se huis grens in Gamtoos. Die eenheid het 'n privaat ingang, asemrowende uitsigte en is 'n kort entjie vanaf die strand en riviermond. Dié tweeslaapka...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Gamtoosmond

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

The Gamtoos Ferry Hotel is naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf met 'n uitsig oor die Gamtoosrivier. Die hotel het 'n stoep wat reg rondom strek en is sowat 15 km vanaf Jeffreysbaai en 55 km vanaf Gqeberh...

Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Simbonga Game Farm is 20 km vanaf die kusdorpie Jeffreysbaai. Dié plaas bied verblyf in luukse permatente met selfsorggeriewe. Elke tent het 'n dubbelbed en/of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en braaigeriewe....

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 350
R1 148
per nag (plek vir 2)
Lodge in Thornhill, Kouga-Omgewing

Jbay Zebra Lodge is in Thornhill, Jefferysbaai en bied 'n pragtige panoramiese uitsig oor die aanloklike en kristalagtige water van die Indiese Oseaan. Gaste kan ook 'n romantiese boservaring met die teenwoordigheid...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Thornhill, Kouga-Omgewing

Owl's Nest is ideaal geleë, net langs die N2 tussen Gqeberha (Port Elizabeth) en Jeffreysbaai. Dit is ook net 'n kort entjie vanaf die plaasgemeenskap, Thornhill. Verblyf word aangebied in 6 selfsorgsuites wat elk...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kouga-Omgewing, Oos-Kaap

Bergrivier is gerieflik geleë in die luisterryke Oos-Kaap, net 50 km wes van Gqeberha (Port Elizabeth), en naby die N2. Die gewilde strandoorddorp Jeffreysbaai is net 35 km hiervandaan in 'n suid-westelike rigting....


Akkommodasie binne 50 km vanaf Gamtoosmond

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Sea-Esta Jbay House bied selfsorg-verblyf in Jeffreysbaai. Die perseel het 'n uitsig oor die Kabeljauws-strandmeer en -natuurreservaat en is net 200 m van die strand af. Verblyf is beskikbaar in 'n hoofhuis en 'n ...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

5 Melkhout is 'n moderne selfsorg-vakansiehuis wat volledig toegerus is en ideaal in Kabeljouws, Jeffreysbaai geleë is. Dit is net 100 m vanaf die meer en strand en bied 'n beeldskone see-uitsig vanaf die dek. Die...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kabeljous, Jeffreysbaai

Jeffreys bay 3 Level Beachfront House skuil in die kusdorpie Jeffreysbaai in die Oos-Kaap. Die huis is reg oorkant die Kabeljauwsstrand. Die huis het 'n alarmstelsel. Die huis het 3 vlakke, 3 slaapkamers, 2 badkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]