Indien jy Gansbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Gansbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gansbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gansbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Gansbaai akkommodasie
172 lekke plekke om te bly
The Wandering Albatross is in Kleinbaai en bied pragtige uitsigte. Die kus is net 35 m vanaf die instansie. Hierdie eenheid bied verblyf aa...
Kleinzee is 'n seefront-gastehuis in Cliff-straat teen die kranse van De Kelders, een van die beste landgebaseerde walviskykplekke in die wê...
Benguela bied gerieflike verblyf met lugversorging in 'n lieflike gastehuis wat uitkyk oor die pragtige Walkerbaai Marinereservaat in De Kel...
Ons C-huis is 'n pragtige seefront-vakansiehuis tussen Gansbaai en De Kelders in die Overberg-streek met 'n ononderbroke uitsig oor die see....
Rest a While is in die vreedsame De Kelders tussen Stanford en Gansbaai geleë. Dié area is ideaal vir wynproe, walviskyk, haaihokduik, visva...
Whale Huys is in Overstrand, De Kelders, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, haaihokduik, staproetes en...
On The Rocks verwelkom jou in die rustigheid en skoonheid van die natuur. Kom ontspan, herlaai en kry rus vir jou siel. Kom geniet hartlike ...
Eirene Place is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek, tuin en 'n gedeeltel...
Saxon Lodge is 'n gastehuis in Gansbaai in die suide van die Wes-Kaap, net 2 ure se ry al langs 'n pragtige pad van Kaapstad Internasionale ...
Schneider House is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Franskraal wat gehalteverblyf bied. Die huis is ideaal vir 'n groep van 8 vriende of ...
Welkom by die Gansbaai akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.