Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gansbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gansbaai bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 950 resensies.

Gansbaai

A103 Whale Cove

"Net 'n lekker reis-afstand vanaf die Kaap, die kinders raak nie te gou moeg en verveeld nie. Dorpie is nog eg plattelands (wat ons baie waardeer het), en strate en sypaadjies skoon en netjies."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Pragtige rustige se dorp."

Gansbaai

Royal Albatros

"Gansbaai is 'n baie oulike dorpie, lekker plek om te rus."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Baie veilig en jy kan nog in die staat loop sonder om onveilig te voel en saans nog buite sit."

Gansbaai

A103 Whale Cove

"Peace of mind, a nice drive out from the city life."

Gansbaai

Haus Giotto

"Gansbaai is 'n pragtige, skoon dorp met lekker eetplekke."

Gansbaai

Great White Accommodation

"Gansbaai as 'n toeristebestemming is nie vir almal nie, maar die haai-entoesiaste sal dit geniet."

Gansbaai

Ridge Road

"'n Fantastiese vakansiebestemming. Ek kan definitief The Boathouse Restaurant by die hawe aanbeveel, asook die lekker koffiewinkeltjies en oudhedewinkels. Gansbaai se gees stel nooit teleur."

Gansbaai

Huisie op die Koppie

"Baie mooi dorpie."

Gansbaai

Whalescape

"Lieflike dorp, vriendelike mense."

Gansbaai

Sandpiper

"Lekker sentraal en maak dit moontlik om omliggende dorpe ook te besoek binne ’n beperkte tyd."

Gansbaai

Whale Watch Accommodation

"Nie te veel te doen in die dorp self nie, maar omliggende dorpe wel; Franskraal, Bredasdorp, Arniston, Hermanus. Uitstekend vir diegne wat die lyne wil natmaak. Lekker wandelinge langs die see, besoek an die grotte, perdry. Heerlik vir uitspan en ontspan."

Gansbaai

Whale Cove AG01

"Lekker, veilig en nie so verskriklik besig nie."

Gansbaai

Whalescape

"Dorp is baie netjies en skoon."

Gansbaai

Tourist Lodge Gansbaai

"Lots to do and a very good pizzeria just across the road from Tourist Lodge."

Gansbaai

Zeezicht Oceanfront

"Plekkie waar jy kan kom rus."

Gansbaai

Harbour View

"Gansbaai mooi dorpie. Gansbaai is 'n rustige plekkie. Sal weer daar kom."

Gansbaai

Balmy

"Beautiful scenery."

Gansbaai

Sunset Bliss

"Geen klagtes."

Gansbaai

Oom Piet Accommodation

"Aangrensende stranddorpies is baie mooi. Gansbaai is 'n mooi omgewing, maar nie baie om te doen nie. 'n Mens kan jou besig hou deur rond te ry en te stap. Glo dit sal in seisoentyd beter wees. Was baie stil tydens ons besoek."

Gansbaai

Ingang straat

"Lekker rustige atmosfeer en vriendelike mense."

Gansbaai

After8 Bed and Breakfast

"Looking forward to the summer season, lovely town."

Gansbaai

Benguela

"Absolute must during whale time."

Gansbaai

After8 Bed and Breakfast

"Great place to holiday. Will definitely see the sharks next time."

Gansbaai

Aftrekorder

"Lekker vakansiedorp."

Gansbaai

Guppy Huys Oceanfront Eco-Bungalow

"Wat maak vir Gansbaai so lekker?"

Gansbaai

Zeezicht Oceanfront

"You definitely need to book at the Blue Goose restaurant. Dinner was to die for and that we booked for the high tea the next day as well. It was beyond amazing! Such lovely people who own the small intimate restaurant and it is a big step up from the local pubs in the area, if you are looking for something a little fancier and more romantic!"

Gansbaai

Nels Inn

"Almal groet., dis so 'n dierbare gemeenskap."

Gansbaai

Halfkoord Accommodation

"Klipgat Beach is 5 star absolute stunner and only 20 minutes drive from Halfkoord."

Blad
Blad 22 - Wys 631 tot 660
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem