Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gardenia Park

4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Gardenia Park van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Gardenia Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gardenia Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gardenia Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardenia Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gardenia Park Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R420
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gardenia Park

Cloud @ 96 is in Gardenia Park in Bloemfontein geleë. Dié gastehuis bied gerieflike B&B- of selfsorgverblyf. Cloud @ 96 beskik oor 3 eenhede. Die Alpha-eenheid is 'n selfsorg-eenheid. Dié eenheid beskik oor 1 sl...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gardenia Park

@ 101 Stalsweg is in Gardenia Park in Bloemfontein en bied verblyf aan familiebesoekers, sakereisigers en oornaggaste. Dis naby die N1-hoofweg, hospitale, winkels en restaurante. Die woonstel is op 'n woonerf en h...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Gardenia Park

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 400
R1 260
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Home from Home is 'n selfsorg-kothuis wat in 'n stil buurt in Bloemfontein in die Vrystaat geleë is. Dié eenheid is naby geriewe soos hospitale, winkelsentrums, sportstadions en skole. Home from Home het slaapple...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Lekker Rus is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Bloemfontein geleë is. Dié eenheid is perfek vir 'n paartjie of individu wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby verskeie geriewe. Die a...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

EdelRose is sentraal in Universitas in Bloemfontein geleë en bied maklike toegang tot die N2 en die Universitas Hospitaal. Die perseel is ook minder as 0,5 km van die naaste winkelsentrum af. Die woonstel het slaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Chanelle Self Catering is in Universitas, 'n voorstad van Bloemfontein, geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal geleë is vir 'n gesin of sakereisiger. Die woonstel is op 'n residensiële perseel geleë, maar het ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Universitas, Bloemfontein

Kingshalt Gastehuis is in Universitas, Bloemfontein en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne of gaste wat op soek is na verblyf naby die Universitas-hospitaal. Die gastehuis is naby die Univer...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fichardt Park, Bloemfontein

Sola Gratia is 'n gastekamer in Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe, hospitale, skole en die N1-hoofweg. Die kamer het sy eie privaat...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Sonhos Dreams bied gerieflike selfsorgverblyf in Universitas, Bloemfontein. Die verblyf bied maklike toegang tot die N1 en die N8. Gaste kan Eenheid 1 met slaapplek vir 2 gaste of Eenheid 2 met slaapplek vir 4 gas...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Universitas, Bloemfontein

Tula-4-Longer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis op dieselfde perseel as 'n groter selfsorg-eenheid. Die eiendom is sentraal in die Universitas-woonbuurt in Bloemfontein geleë en is maklik v...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]