Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (2)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Gariepdam

4.2 / 5  
volgens 677 resensies
Lees regte resensies van Gariepdam van 677 geverifieerde gaste.
Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gariepdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gariepdam Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Gariepdam

Vanaf
R630
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Colesberg, Noord-Kaap

Out of Africa is ’n privaat huis met 2 kamers aan die voet van Skietberg in Colesberg. Dit is ideaal vir gaste wat tussen Johannesburg, Kaapstad, Durban en Port Elizabeth reis. Die kamers het elk 'n dubbelbed en ...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Jou gasheer en -vrou, Alex en Rene Dumas, verwelkom jou graag by Colesview Guest House waar jou gemak en tevredenheid ons prioriteit is. Die gastehuis is in die dorp Colesberg geleë, 'n oase in die Karoo, en die pe...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Oviston-natuurreservaat en die Colesberg-Kemper Museum. Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers met en-su...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Prior Grange Guest Farm is 'n geskiedkundige plaas 8 km buite Springfontein in die suide van die Vrystaat. Verblyf word in 6 lieflike selfsorgkothuise op dié prentjiemooi Karoo-plaas gebied. Die Prior Grange Plaas ...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Colesberg, Noord-Kaap

Chargo Merino Inn is in Colesberg geleë en is die perfekte oorslaapplek in die middel van Suid-Afrika vir moeë reisigers. Die hotel is gerieflik naby die N1 geleë en daar is verskillende verblyf-opsies wat in ied...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springfontein, Vrystaat

Vlugkop Guest Farm is in Springfontein. Dit is die ideale oornagverblyf indien jy op reis is tussen die noorde en die suide op die hoofweg. Verblyf word in kamers wat elkeen individueel versier is aangebied en bedd...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Hillside Guest House is in Bethulie geleë en bied gehalteverblyf in hierdie historiese dorp. Bethulie het 'n uitsig oor die Oranjerivier en die langste treinbrug in die suidelike halfrond. Gerieflike verblyf word ...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
B&B in Bethulie, Vrystaat

Lavender Rose bied gerieflike verblyf met 'n opsionele ontbytopsie in 'n knus kothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat. Die oopplan-kot...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

Oppie Koppie B&B is 'n unieke tuiste tussen die koppies met 'n uitsig oor die historiese dorpie Bethulie. Hierdie dorpie het panoramiese uitsigte oor die Gariepdam, die Oranjerivier-brug en die omliggende platteland...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Affie Plaas Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf in Bethulie en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf. Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-woonstel met 'n privaat ingan...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Bethulie, Vrystaat

The Old Watchmakers Guesthouse is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat geleë. Die gastehuis bestaan uit 5 gasteslaapkamers (4 dubbelkamers en 1 2-enkelbedkamer) en 'n gemeenskaplike eetkamer. Al ons kamers...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

5 on Roux is 'n lieflike dorpshuis in Bethulie wat uit 'n vervloë era dateer. Dit is toeganklik vir gaste in rolstoele en het slaapplek vir 6. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en die deurkosyne en deurgange in di...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Wild Olive Cottage is in Bethulie, 'n klein dorpie in die suide van die Vrystaat en dit is tussen tipiese Vrystaat-koppies geleë. Dié dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam, en dit bied e...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bethulie, Vrystaat

Bethulie Manor is in Bethulie, 'n dorpie in die suidelike Vrystaat, tussen die Vrystaatse koppies geleë. Die dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam. Dit bied oneindige natuurskoon, 'n ryk ...

Vanaf
R150
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Bethulie, Vrystaat

De Oude Schuur Kampeerterrein is in Bethulie in die Vrystaat geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Gaste kan 1 van die kampplekke of die knus woonstel bespreek. Dié eenhede deel die gemeenskaplike ablusiegeriewe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 76 tot 80

Welkom by die Gariepdam akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za