Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (2)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Gariepdam

4.2 / 5  
volgens 677 resensies
Lees regte resensies van Gariepdam van 677 geverifieerde gaste.
Indien jy Gariepdam besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gariepdam.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gariepdam akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gariep Dam Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gariepdam Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Gariepdam

Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Ebenezer Guest House bied skoon standaardverblyf vir gaste wat nie té puntenerig is nie. Dit is in Colesberg geleë wat 'n gewilde halfpad-oorslaapplek tussen Johannesburg en Kaapstad is. Die gastehuis het 10 sla...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep, Vrystaat

Jakhalsfontein Guest Farm bied gehalte-oornagverblyf op 'n skaapplaas 8 km buite Springfontein. Jakhalsfontein is die ideale stopplek vir gaste wat deur die Vrystaat reis. Verblyf word in 'n lieflike grasdakrondawel...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Spes Bona Guesthouse bied 'n rustige, huislike atmosfeer in Colesberg! Dié gastehuis is in 1995 gebou en spog met tradisionele hoë plafonne en bied die perfekte oornagverblyf. Hier voel jy so tuis soos by jou eie ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Honeylocust is 'n moderne, luukse gastehuis in die geskiedkundige dorp Colesberg. Aangesien dit net van die N1 hoofweg af geleë is, is dit die ideale halfpadstop op 'n lang reis tussen die noorde en die suide. Hon...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Gables Inn is in Colesburg geleë en bied basiese oornagverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N1-hoofweg, wat die maklikste manier is om tussen Johannesburg en Kaap...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gastehuis is in Colesberg geleë en bied gerieflike oornagkamers met maklike toegang tot die N1. Verblyf word in Kamer 1 met slaapplek vir 3 gaste en Kamer 2 met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Kamer 1 het...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Onze Rust Guest House & Caravanpark is sentraal geleë in die oase wat Colesberg in die Karoo bied (Noord-Kaap) - ons ligging is so-te-sê halfpad tussen meeste bestemmings. Kom geniet 'n stil, rustige en veilige we...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Colesberg, Noord-Kaap

Opiepad Gesinshuis is 'n ruim selfsorghuis vir 8 gaste in Colesberg. Die huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander het e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Linda's Guest Room bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe vir gesinne en vriende in 'n stil gedeelte van Colesberg, naby die N1 tussen Skietberg en Coleskop. Colesberg is in die Karoo in die Noord-Kaap en ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Colesberg, Noord-Kaap

Skietberg Lodge is in Colesberg in die Noord-Kaap. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers met slaapplek vir 31 gaste in totaal. Die kamers sluit die Gesinskamer en Kamers 1 tot 5 in. Al die kamers het gemaklike be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Gariepdam akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Karoo blad indien jy na meer Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za