Resensies van Gariep Dam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gariep Dam bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.23 uit 5 gekry volgens 581 resensies.
Juanne V. - 27th September 2020
staying in Gariepdam
Dankbaar daar is baie water in die dam!
Rene S. - 26th September 2020
staying in Gariepdam
Indrukwekkend.
Jc F. - 25th September 2020
staying in Gariepdam
Baie waardevol vir toerismebedryf en kan gerus meer adverteer as vakansiebestemming of as oorslaapbestemming op vakansiereise.
Adrian Z. - 21st September 2020
staying in Gariepdam
Ons wou die natuurreservate besoek, maar almal was toe gewees vir een of ander rede. Al wat ons kon sien was die damwal en dorpie. Daar is nie veel anders om te doen nie, die oord en bote was ook toe gewees.
Elsa S. - 18th September 2020
staying in Gariepdam
Pragtige omgewing.
Ina D. - 21st March 2020
staying in Gariepdam
As jy by die ATKV-oord bespreek kan jy langer kuier. Andersins is 'n dag besoek goed genoeg.
Lynn S. - 20th March 2020
staying in Gariepdam
Was al 'n paar keer daar. Het veral die tonnel-toer geniet.
Lindy C. - 18th March 2020
staying in Gariepdam
Beautiful sites and nice and quiet.
Nelsia N. - 17th March 2020
staying in Gariepdam
'n Aangename vakansiebestemming.
Maria V. - 17th March 2020
staying in Gariepdam
Baie mooi ligging en area.
David M. - 12th March 2020
staying in Gariepdam
They need more boat cruises.
Karel N. - 11th March 2020
staying in Gariepdam
An amazing experience, well worth a visit.
Chris W. - 5th March 2020
staying in Gariepdam
Jammer die omgewing raak so vervalle.
Sarie K. - 2nd March 2020
staying in Gariepdam
Pragtige juweel van die Vrystaat, beslis 'n besoek werd.
Charlene S. - 28th February 2020
staying in Gariepdam
Dit was 'n belewenis.
Rob R. - 27th February 2020
staying in Gariepdam
72% full when we stayed in Jan 2020, wonderful to see the tall green grass and so much water.
Louw E. - 26th February 2020
staying in Gariepdam
Wonderlik en skoon. Ongerepte natuur.
Louise V. - 24th February 2020
staying in Gariepdam
Die dam is baie mooi, maar nie toeganklik vir 'n ou wat sommer net wil piekniek langs die water en 'n lyntjie natmaak nie. Jy moet dit in een van die oorde doen langs die water.
Hennie B. - 7th February 2020
staying in Gariepdam
Baie mooi natuurskoon.
Andre S. - 4th February 2020
staying in Gariepdam
Was daar op 'n Sondag, alles was toe gewees.
Elna V. - 3rd February 2020
staying in Gariepdam
Interessant om dam te sien, maar sal persoonlik nou nie daar gaan vakansie hou nie. Dis wel ‘n gerieflike en uitstekende halfpadstop tussen Gauteng en vele kusbestemmings!
Lindi D. - 3rd February 2020
staying in Gariepdam
Baie mooi. Min om te doen. Uitsigte oor die dam is pragtig.
Sandra L. - 2nd February 2020
staying in Gariepdam
Baie mooi en rustig.
Hannelie D. - 27th January 2020
staying in Gariepdam
Wow, dit was my eerste keer wat ek die dam sien. En wat 'n asemrowende skoonheid!
Elize E. - 27th January 2020
staying in Gariepdam
Daar is nie veel anders om te sien in die omgewing nie, maar Gariepdam is 'n heerlike oorslaapplek. Dis pragtig en rustig en altyd 'n lafenis om daar oor te slaap.
Nicolene M. - 23rd January 2020
staying in Gariepdam
Dit is halfpad op my roete en daarom baie gerieflik om oor te slaap.
Christine B. - 14th January 2020
staying in Gariepdam
Enjoyed the trip and viewing the dam wall and the longest bridge in SA over the Orange river. Wonder why it does not have a name?
Peter D. - 14th January 2020
staying in Gariepdam
Very well situated between Jo'burg and Cape Town.
Andrea K. - 13th January 2020
staying in Gariepdam
Baie mooi en skoon by die dam! Ons het net te min tyd daar kon spandeer!
Zayd M. - 13th January 2020
staying in Gariepdam
Excellent experience.
Elize B. - 12th January 2020
staying in Gariepdam
Heerlike middeweg op pad Kaap toe.
Cheryl V. - 12th January 2020
staying in Gariepdam
Pragtig!
Monica J. - 12th January 2020
staying in Gariepdam
Dis mooi, rustig en stil, sal graag meer tyd daar wil spandeer volgende keer.
Lizette K. - 11th January 2020
staying in Gariepdam
Gariepdam as oord is fantasties.
Andre L. - 9th January 2020
staying in Gariepdam
Sien sterre.
Pauline J. - 9th January 2020
staying in Gariepdam
Unless you are staying at the Forever Resort or at Waschbank, there is not much else besides the dam which is impressive.
Corrie W. - 9th January 2020
staying in Gariepdam
Aangenaam verras!
Gerda N. - 9th January 2020
staying in Gariepdam
'n Besoek werd.
Gerald L. - 8th January 2020
staying in Gariepdam
Altyd 'n puik plek om te besoek.
Amelia D. - 8th January 2020
staying in Gariepdam
Munisipaliteit kan bietjie meer moeite doen met netheid van sypaadjies en omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za