Resensies van Gariep Dam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gariep Dam bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.23 uit 5 gekry volgens 576 resensies.
Owen C. - 26th September 2017
staying in Gariepdam
We only stayed over for one night and did not explore.The fact that a police station was nearby was comforting and the shops around there was good. At the turnoff to Gariepdam, the 1 STOP facility was very extravagant with their prices.
Naveen A. - 23rd September 2017
staying in Gariepdam
It was a good experience for us as we got a guided dam wall tour on the same day we arrived.
Wynand B. - 23rd September 2017
staying in Gariepdam
Hierdie is die lewensbron vir baie mense en diere wat andersins nie water vir oorlewing sou gehad het nie.
Elsa C. - 16th September 2017
staying in Gariepdam
Fantastic stopover with lots to see and do in the area. A visit to the Gariep Nature Reserve is very enjoyable and a 4x4 is not a huge necessity.
Louisa M. - 30th August 2017
staying in Gariepdam
Indrukwekkend.
Helena S. - 25th August 2017
staying in Gariepdam
Indrukwekkend.
Manie S. - 21st August 2017
staying in Gariepdam
Gariepdam is gerieflik in die middel en redelik naby aan die snelweg. Alhoewel daar min geriewe beskikbaar is veral later deur die dag moet reisigers kennis dra daarvan en ander reëlings tref as hul moet voorsiening maak vir aandete of selfs ontbyt die volgende oggend way betref restaurante en winkels. Sal weer daar aandoen, maar eerder duurder betaal en beter en nuwer geriewe bespreek as by Rooibekkie.
Frans V. - 19th August 2017
staying in Gariepdam
Die dam self was 'leeg' gewees en die omliggende area was verlate. Ons het een dag gegaan na die Forever Resort in Gariep, en was die enigste gaste in die resort. Dit het gelyk soos 'n spookdorp. Ons het gewag vir die zombies om hulle verskyning te maak. Nie seker of dit was omdat dit buite vakansie seisoen was, dat dit so stil was nie. Die tennisbane, putt-putt en ander aktiwiteit-gronde was verwaarloos.
Estelle V. - 18th August 2017
staying in Gariepdam
Gerieflike halfpadmerk.
Maritha D. - 9th August 2017
staying in Gariepdam
Gariepdam was slegs 'n oorslaap.
Karin B. - 28th July 2017
staying in Gariepdam
Niks oop winkels op Sondae nie. Het gesukkel om eetgoed te kry op 'n Sondagmiddag en moes al die pad terug ry Colesberg toe.
Ilze K. - 27th July 2017
staying in Gariepdam
Heerlike en pragtige plek vir 'n nag se oorslaap.
Marie W. - 25th July 2017
staying in Gariepdam
Hoogs aanbeveel. Lekker wegbreek van al die gevoel van die stad. Ons het 'n besoek gereel gekry in die damval - hoogs aan te beveel!
Stoney S. - 25th July 2017
staying in Gariepdam
Mooi en rustige omgewing en vriendelike mense.
Piet L. - 20th July 2017
staying in Gariepdam
Dit lyk na 'n lekker water-vakansiebestemming.
Ilse D. - 16th July 2017
staying in Gariepdam
Indrukwekkende stuk water. Ons gelukkig om die volmaan oor die dam te sien opkom. Die restaurant, Tjailatyd, in Gariep, verdien beslis pluimpie vir die tipe en gehalte kos wat hul voorsit. Die kelnerinne is vriendelik en praat pragtig Afrikaans.
Neels K. - 15th July 2017
staying in Gariepdam
Sal graag weer besoek indien in die omgewing.
Henriette B. - 12th July 2017
staying in Gariepdam
Almal moet ten minste een keer na Gariepdam gaan. Onthou net alles maak vroeg toe op 'n Sondag.
Charles V. - 10th July 2017
staying in Gariepdam
Sal rerig meer tyd by Gariepdam wil spandeer.
Marinda C. - 10th July 2017
staying in Gariepdam
Die toer van die wal was wonderlik. Sal dit vir almal aanbeveel.
Colin B. - 10th July 2017
staying in Gariepdam
Gariep Dam is definitely worth a visit.
Nico V. - 10th July 2017
staying in Gariepdam
Altyd lekker daar.
Danie D. - 9th July 2017
staying in Gariepdam
Het beslis van restaurant met die naam Tjaila tyd gehou. Pryse is ook nie sleg nie. Baie lekker geëet.
Danie D. - 5th July 2017
staying in Gariepdam
Lekker om die eerste keer oor die damwal te kon ry.
Dudu S. - 5th July 2017
staying in Gariepdam
Beauty and nature revealed through this wonderful life giving resource. Magnificent scenery and beautiful surroundings revealing the presence of God.
Deon W. - 22nd June 2017
staying in Gariepdam
Gariepdam is 'n oulike plek. Lekker by die local pub geëet.
Piet V. - 14th June 2017
staying in Gariepdam
Gariep is so 'n middelpunt om oor te slaap. Meer info oor die dam oorsprong, bou ens. sou handig gewees het.
Kosie M. - 25th May 2017
staying in Gariepdam
Mooi omgewing, spesiaal met die dam wat nou weer vol is.
Marinda T. - 17th May 2017
staying in Gariepdam
Pragtige dam en die gemeenskap is baie behulpsaam en vriendelik!
Jeanette S. - 14th May 2017
staying in Gariepdam
ñ Gerieflike oornagbestemming .
Praveen R. - 9th May 2017
staying in Gariepdam
Looks beautiful.
Miensie D. - 2nd May 2017
staying in Gariepdam
Pragtige oase in die Karoo.
Gordon V. - 1st May 2017
staying in Gariepdam
Daar is baie om te doen om die natuurliefhebber besig te hou. As jy hou van wild, voëls, visvang, water, sterre en klein, stil dorpe, is dit 'n ideale omgewing.
Paul H. - 27th April 2017
staying in Gariepdam
Baie mooi plek.
Ronelle L. - 26th April 2017
staying in Gariepdam
Was my eerste keer maar regtig n lekker oorslaap.
Adrinette M. - 23rd April 2017
staying in Gariepdam
'n Besoek aan die Gariepdam is regtig die moeite werd.
Gert V. - 19th April 2017
staying in Gariepdam
Beautiful!
Johan P. - 19th April 2017
staying in Gariepdam
Neem jou tyd en reis die omliggende grondpaaie en besoek die reservate.
Johann S. - 11th April 2017
staying in Gariepdam
Dit blyk 'n populêre bestemming te wees; die omgewing is pragtig.
Maynard V. - 10th April 2017
staying in Gariepdam
Altyd mooi om die dam vol te sien.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za