Resensies van Gariep Dam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gariep Dam bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.23 uit 5 gekry volgens 576 resensies.
Freddie S. - 30th December 2016
staying in Gariepdam
Uitstekende omgewing! Baie netjies en mooi. Die sterrekyk was 'n onvergeetlike ervaring.
Marie L. - 30th December 2016
staying in Gariepdam
Sal definitief die damwal-toer aanbeveel.
Isabel D. - 28th December 2016
staying in Gariepdam
Gariepdam is pragtig. Lekker oorslaapplek op pad Kaap, PE of George toe.
Lianie D. - 27th December 2016
staying in Gariepdam
Pragtig!
Redena K. - 25th December 2016
staying in Gariepdam
Tans baie droog.
Gerhardus Dirk A. - 20th December 2016
staying in Gariepdam
Personeel professioneel en vriendelik. Baie dankie.
Pierre L. - 20th December 2016
staying in Gariepdam
Die ligging pas ons.
Deon V. - 14th December 2016
staying in Gariepdam
Die Gariepdam is 'n pragtige plek! Ons positiiewe ervaring van die dam was egter baie erg ontwrig deur die frustrerende swak diens.
Deborah V. - 14th December 2016
staying in Gariepdam
Bid net vir reën.
Angela P. - 12th December 2016
staying in Gariepdam
Sal graag langer wil bly as ek 'n kans kry.
Christine F. - 24th November 2016
staying in Gariepdam
Ek dink dit sal 'n ander ondervinding wees wanneer dit nie so droog en die dam so leeg is nie. Tog is die omgewing baie mooi en het ons op twee geleenthede die bedreigde kraanvoël gesien en een broeipaar het n baba by hulle gehad. Dit was baie spesiaal om hulle te sien. Ons het ook gaan kyk na die gedenkplek waar 'n klomp van die kinders wat in konsentrasiekampe by Norvalspont was, dood is en begrawe is. Dit is net 'n jammerte die plek is so verwaarloos, maar baie interessant.
Kobus S. - 23rd November 2016
staying in Gariepdam
Pragtig en rustig.
Linda D. - 22nd November 2016
staying in Gariepdam
Die omgewing is baie mooi en het baie potensiaal.
Zetwee H. - 17th November 2016
staying in Gariepdam
Baie mooi. Sal dalk meer maniere wil hê om by die dam te kan uitkom.
Christina F. - 6th November 2016
staying in Gariepdam
Al die paaie is nie so goed nie – veral as 'n mens grondpaadjies tot by jou bestemming moet ry.
Raylene B. - 1st November 2016
staying in Gariepdam
Something very unique to see.
Hester M. - 27th October 2016
staying in Gariepdam
Daar gaan nie veel aan nie. Meeste mense gebruik vir oornag stop.
Daniel S. - 26th October 2016
staying in Gariepdam
Maak hom vol asseblief.
Jacques F. - 24th October 2016
staying in Gariepdam
Al is die dam baie leeg, was dit 'n aangename verassing om hier te bly, al was dit net vir 1 nag op pad Kaap toe. Volgende keer kom bly ons hier vir 'n paar dae!
Mary-ann W. - 23rd October 2016
staying in Gariepdam
Enjoyed our stop over.
Amanda B. - 17th October 2016
staying in Gariepdam
Altyd lekker daar.
Deidre D. - 15th October 2016
staying in Gariepdam
Baie rustige omgewing en pragtige deel van ons land.
Joey D. - 14th October 2016
staying in Gariepdam
Silwerskoon dorpie. Pragtig.
Gibran W. - 11th October 2016
staying in Gariepdam
Moeite werd.
Jack M. - 10th October 2016
staying in Gariepdam
Gariep Dam is a very nice place for holiday.
Winston P. - 6th October 2016
staying in Gariepdam
Rustige gebied, natuurskoon en veilig.
Wynand S. - 6th October 2016
staying in Gariepdam
Ek was aangenaam verras met die aantal aktiwiteite wat in die omgewing moontlik is. Gariepdam is 'n juweel wat verdien om meer besoekers te trek (nie net die dam self nie, maar ook die omliggende omgewing).
Johan V. - 6th October 2016
staying in Gariepdam
Die dam sal goeie toerismebestemming wees vir iemand met 'n seilboot. Andersins seker net dag en twee nagte oorstaan.
Attie D. - 6th October 2016
staying in Gariepdam
Daar was 'n hele aantal mense wat 'n luide partytjie by die wal gehou het. Musiek het geblêr, lywe het rondgeswaai, mense het hard geskree en papiere was die wêreld vol. Hierdie tipe gedrag moet bekamp word sodat almal wat daar kom dit kan geniet en nie net 'n klomp mense wat geen plek aan ander gun nie.
Loraine J. - 22nd September 2016
staying in Gariepdam
Mooi karoodorpie .
Willy M. - 10th September 2016
staying in Gariepdam
Please consider joining the Holiday Club. It would be an excellent stay-over between the Cape and Gauteng, of which at present there's none.
Willie A. - 1st September 2016
staying in Gariepdam
Omgewing beperk tot baie spesifieke aktiwiteite, dus nie vir die breë publiek nie.
Andre D. - 19th August 2016
staying in Gariepdam
Gariepdam is 'n ideale halfpad-oornagplek wanneer jy vanaf Gauteng na die kus reis. Ek het al by 'n hele paar plekke oornag en die meeste is heel geskik om die basiese aan te bied. Ek het egter nog nie die ideale plek waarheen ek elke keer wil teruggaan, ontdek nie (behalwe miskien Forever-oord). Aangesien tariewe meestal per persoon is, raak dit redelik duur indien die groep meer as 2 persone is.
Desmond V. - 9th August 2016
staying in Gariepdam
Daar is heelwat lekker oornagverblyf en vakansieplekke by Gariep.
Lydia N. - 15th July 2016
staying in Gariepdam
Dis 'n besonder netjiese dorp.
Christa F. - 8th July 2016
staying in Gariepdam
Baie mooi foto's geneem en alhoewel ons geen toere of bootreise gedoen het nie, is dit 'n pragtige dam al is hy bietjie leeg. En ons gaan nie dat een slegte ondervinding van die dorpie ons afsit om weer hier verby te kom nie.
Frans C. - 13th June 2016
staying in Gariepdam
Hierdie omgewing is waarlik mooi Vrystaat/Karoovlaktes met 'n mooi van sy eie! Die damwal en parkeergebied is baie netjies en die plaaslike mense en personeel is behulpsaam en vriendelik.
Dawie V. - 28th May 2016
staying in Gariepdam
Baie mooi, dit was nogal hartseer om te sien hoe leeg die dam is. Maar dit bly nog pragtig.
Maurits P. - 25th May 2016
staying in Gariepdam
'n Mooi prentjie van ons land.
Annamarie H. - 23rd May 2016
staying in Gariepdam
Dit is pragtig maar tans met die droogte is die dam so leeg. Ons vertrou dat die droogte spoedig sal opklaar. Tans is Gariepdam dus net goed vir oorslaap.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za