Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Gariep Dam

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Gariep Dam bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1317 resensies.

Gariepdam

Gariep Inn

"Lovely environment."

Gariepdam

View Lodge

"Dit was 'n verrassing dat die sluise oop was en die dam was mooi skoon."

Gariepdam

Gariep Inn

"Kom kuier daar."

Gariepdam

Fish Eagles Nest

"Mooi om die dam, ongelooflike sonsondergang!"

Gariepdam

Spreeu 2

"Die dorp is baie verwaarloos en verweer."

Gariepdam

View Lodge

"Area baie mooi."

Gariepdam

Gariep Inn

"Pleasant."

Gariepdam

View Lodge

"Not much to do in Gariep, but a perfect place to rest and recharge during long journeys."

Gariepdam

A'Damsview

"Daar sal moet hard gewerk word om Gariepdam te bewaar. Dit is 'n pragtige plek."

Gariepdam

De Lance Chalets

"Ek dink daar is potensiaal vir veel meer. Overrated op die oomblik. Ek slaap liewer weer in Colesberg oor."

Gariepdam

A'Damsview

"Water is 'n groot probleem in die dorpie, die dam is vol, maar die woongebiede sukkel met kwaliteitwater en normale voorsiening van skoon water is swak indien daar wel water is."

Gariepdam

View Lodge

"Baie mooi area net jammer paaie is vol slaggate."

Gariepdam

A'Damsview

"Heerlike ontspanning. "

Gariepdam

A'Damsview

"Nie baie om te doen nie, maar die uitsig is ongelooflik mooi!"

Gariepdam

Alhoa 1

"Dam lieflik vol. Aangename Spar-winkel."

Gariepdam

Gariepview

"This place is truly a wonder. Awesome, stunning surroundings and place to visit."

Gariepdam

Gariep Inn

"Ek sal weer sonder twyfel daar oornag."

Gariepdam

De Lance Chalets

"Dis iets om te beleef, pragtig."

Gariepdam

Gariep Gardens

"Dit was besienswaardig, die wal en oorloop van die water."

Gariepdam

Fish Eagle Lodge

"Many things to do over a period of time while we were there."

Gariepdam

Gariepview

"Beeldskone uitsig."

Gariepdam

Sonklip Overnight Accommodation

"Best service. Best place for an overnight. Excellent restaurant Tjailatyd and the Gariep ATKV."

Gariepdam

Gariep Inn

"Gariep het ongelukkig nie veel om te doen behalwe die damwal nie. Bietjie moeilik om kindertjies besig te hou as daar niks is nie."

Gariepdam

Gariepview

"'n Lekker plek om saam met familie en vriende te gaan kuier en rustig raak."

Gariepdam

A'Damsview

"'n Baie mooi bestemming."

Gariepdam

Gariep Inn

"Uitstekend geleë op pad Kaap/Gauteng toe. Pragtige omgewing, netjies en skoon! Besoek aan die Gariepdam hoogs aanbeveel!"

Gariepdam

A'Damsview

"Baie mooi, goeie en mooi oornagplek. Natuur is pragtig."

Gariepdam

Rose Cottage

"Dit is 'n pragtige plek, rustig en stil. Jy kan 'n drankie by die hotel gaan geniet terwyl jy oor die dam uitkyk."

Gariepdam

Stoneridge Guesthouse

"Gariep Dam is a very interesting and nice place to visit. I would like to visit again only if I can get nice and friendly accommodation."

Gariepdam

Rose Cottage

"Beslis die moeite werd om te besoek."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem