Verified Reviews

Gariep Dam

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gariep Dam

Rated 4.3 out of 5 based on 1122 reviews.

Gariep Dam

View Lodge

"Tien keer beter as Colesberg!"

Gariep Dam

Gariep, a Forever Resort

"BEVEEL DIE PLEK ENIGE TYD AAN VIR VRIENDE."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Goeie diens en uitstekende restaurant."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Voel die infrastruktuur is besig om agteruit te gaan! Lyk nie of daar onderhoud gedoen word, ligte bo by die uitkykpunt is alles uitgebreek."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Het Gariepdam baie geniet asook die Gariep Forever Resort se fasiliteite!"

Gariep Dam

Gariep Inn

"Ons slaap gereeld in die area oor en sal dit waarskynlik weer doen. Dankie."

Gariep Dam

Gariep Gardens

"Pragtige plekkie in die hartjie van ons land."

Gariep Dam

Gariep, a Forever Resort

"Al ons vriende wat al daar was, het dit baie sterk aanbeveel en so sal ons ook doen. Baie dankie."

Gariep Dam

Gariep Gardens

"Daar is heelwat blyplek en natuurlik die Gariep Forever Resort. Daar is ook 'n pragtige hotel wat uitkyk oor die dam met baie bekostigbare ontbyt. "

Gariep Dam

View Lodge

"Gariepdam is 'n pragtige plekkie met genoeg te doen vir enige watersportliefhebber. 'n Rit oor die damwal is natuurlik 'n moet-doen. Die area rondom die dam met uitsigpunte is goed versorg en geriewe netjies. Ons het aandete by "Tjailatyd" geniet en hulle hoef geensins terug te staan vir 'n stadsrestaurant nie. Besoek gerus hierdie oulike dorpie. "

Gariep Dam

Gariep Gardens

"Was 'n belewenis."

Gariep Dam

Waschbank River Lodge

"Doen asb. die toer van die dam, dis die moeite werd."

Gariep Dam

Stoneridge Guesthouse

"Dis 'n pragtige plek en die uitsig is wonderlik."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Vir 'n oorslaap vir een nag was dit baie goed. "

Gariep Dam

Angela's Lodge

"Ons het deur die kampterrein gery om bietjie te "explore" aangesien ons ook kampeerders is en was aangenaam verras om die netjiese skoon park te sien! "

Gariep Dam

View Lodge

"Dink baie goed vir toeriste wat van watersport hou. Damwal is regtig iets om te gaan besoek. "

Gariep Dam

Gariep Inn

"Dit was 'n koue tyd daar in Gariep en met die ekstra verwarmer het almal heerlik warm geslaap."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Baie dankie vir die vriendelikheid, ons sal beslis weer kom kuier."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Baie gerieflik geleë vir oornag verblyf."

Gariep Dam

Raptor Ridge Lodge

"Opdateer, vernuwe asseblief elektroniese info-bord... nog dieselfde vir laaste 10 jaar... besoek dam gereeld..."

Gariep Dam

Rose Cottage

"UItstekende besienswaardigheid."

Gariep Dam

Stoneridge Guesthouse

"Pragtige dorpie. Sal in vervolg veel eerder daar bly as in Colesberg."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Daar is definitief 'n besigheidsgeleentheid vir die uithuur van bergfietse, veral as die nabye natuurreservaat dit sou toelaat. Watersport het ook potensiaal."

Gariep Dam

Raptor Ridge Lodge

"Lieflik! Gaan daar kom aftree eendag."

Gariep Dam

Angela's Lodge

"Sal weer Gariepdam besoek."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Die omgewing is baie mooi, asook die bestemmings wat uitkyk oor die dam."

Gariep Dam

Gariep Inn

"Die area rondom die dam raak vervalle en is nie meer so netjies soos in die verlede nie."

Page
Page 37 - Showing 1081 to 1110
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers