LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Garies
3.7/5
volgens 3 resensies

Lees regte resensies van Garies van 3 geverifieerde gaste

Indien jy Garies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Garies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garies Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garies accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Garies akkommodasie

Bladsy 2 - 2 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Garies
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Grootvalleij Farm Accommodation - Sonvanger is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die Grootvalleij-plaas wat net 18 km buite die dorpie Kamie...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense

Grootvalleij Farm Accommodation - Oom Gideon se Huis is 'n opgeknapte selfsorgplaashuis op 'n skaapplaas, Grootvalleij, net 18 km buite Kami...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense

Groenriversmond Farm Accommodation is ongeveer 60 km wes van Garies en 3 km van Namaqua Nasionale Park se suidelike ingang geleë. Verblyf i...

Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 348
per nag, vir 2 mense

SANParks Skilpad Rest Camp is in die Namakwa Nasionale Park geleë. Dié kamp is in die hartjie van die Karoo en strek vanaf die welbekende Sk...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 348
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R5 940
per nag, vir 2 mense

Namaqua Flower Skilpad Camp is 22 km vanaf Kammieskroon en 29 km vanaf die Namaqua Nasionale Park. Die kamp bied luukse verblyf tydens die b...

Afrikaans
Veilige Parkering
Voëlkyk
Wynproe
Afrikaans
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R5 940
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Pedroskloof Plaas Akkommodasie bied bekoorlike verblyf op 'n produserende plaas in Kamieskroon, in die hartjie van die Namakwaland. Daar is...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R178
per nag, vir 2 mense

Die SANParks Kwass Se Baai Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Sukkulente Karoo. Die park het baie geg...

Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R178
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R178
per nag, vir 2 mense

SANParks Delwerskamp Coastal Camp Site is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Karoo. Die park het baie uitgebrei en strek t...

Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Wildkyk
Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R178
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R5 940
per nag, vir 2 mense

Namaqua Flower Beach Camp is 'n rustieke en gesofistikeerde tentkamp teen die pragtige Namakwa-kus net 1 km noord van die Groenrivieringang ...

Afrikaans
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Afrikaans
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R5 940
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R178
per nag, vir 2 mense

SANParks Varswater Coastal Camp is in die Namakwa Nasionale Park in die hartjie van die Karoo. Die park het baie uitgebrei en strek tans van...

Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R178
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Garies akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!