Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Garies

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Garies van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Garies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Garies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garies akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Garies Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Garies

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bitterfontein, Nuwerus

The Art House bied verblyf in 'n gastekamer in Bitterfontein, 'n dorp langs die N7. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n oornagstop op pad na Namakwaland gedurende die veldblomseisoen of na die Na...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soebatsfontein, Namakwaland

Soebatsfontein Guest Lodge bied verskeie suites in die klein Namakwalandse dorpie Soebatsfontein. Daar is 11 suites wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke suite het ’n ekstra lang dubbelbed en suite-badkamers ...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Namakwaland, Noord-Kaap

Kallabaskop Lodge word omring deur die Namakwa Nasionale Park. Tussen Augustus en September bedek is dié area oortrek met pragtige veldblomme, wat beslis iets is om te sien. Die lodge bied verblyf in 5 dubbelkame...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Tentekamp in Hondeklipbaai, Namakwaland

Skulpieskraal Tented Camp and Rooi Spinnekop Restaurant is in Hondeklipbaai, net 800 m vanaf die strand geleë. Gaste kan kies tussen 6 A-vormige tente en het elkeen slaapplek vir 3 gaste. Drie van die kamers het ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

K9 Cottage bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Hondeklipbaai in Namakwaland. Die eenheid is stapafstand van die strand af. Dié oopplan-kothuis is met sandsakke gebou en beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met...

25% af Aanbod!
VanafR700
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

HonneHokke Resort is in 'n kusdorpie in die Namakwa-distrik in die Noord-Kaap. Dit is 'n rustige oase vir diegene wat moeg is vir die gewoel van die stadslewe. Verblyf bestaan uit 6 eenhede wat slaapplek aan 23 gas...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Fisherman’s Cottage is net 450 m van die strand af in Hondeklipbaai en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste. Die kothuis is op 'n ommuurde landgoed geleë en het 2 slaapkamers met en suite-storte. Elke kamer het enke...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

De Swarte Mossel is 'n selfsorg-gastehuis in die rustige, afgeleë dorpie, Hondeklipbaai. Dié dorpie het 'n 14 km lange kuslyn waar 'n ware Weskus-gevoel heers en jy selfs op die strand kan braai. De Swarte Mossel ...

25% af Aanbod!
VanafR1 200
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Honne-Hemel Self-catering Accommodation: Bacchus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en is in die kusdorpie, Hondeklipbaai, geleë. Hierdie huis is ideaal vir gesinne en stapafstand vanaf di...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Honne-Pondokkies is in die klein dorpie Hondeklipbaai aan die Namakwalandse kus geleë. Hier is vrede en rustigheid 'n leefwyse en die inwoners en die omgewing is van enerse vere. Dis uiters veilig, so gaste kan kom...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Garies akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za