Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Garies

3 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Garies van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Garies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Garies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garies akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garies Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Garies Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Garies

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Snoekies bied selfsorgverblyf net 500 m vanaf die strand in Hondeklipbaai en is ideaal vir gaste wat op soek is na ’n stil wegbreek. Verblyf word gebied in 3 eenhede met privaat ingange en elke eenheid het slaapp...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

By die Baai is stapafstand vanaf die see, ongeveer 100 meter, en bied akkommodasie vir 4 gaste. By die Baai bied gaste 'n keuse tussen 'n ruim woonstel vir 4 en 'n safari-tent vir 4. Elke eenheid is privaat en om...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Die Baai se Bek is in die kusdorpie Hondeklipbaai in die Noord-Kaap geleë. Hondeklipbaai is sowat 90 km van Garies af op 'n grondpad uit en sowat 200 km van Springbok af. As jy van Springbok af ry, wees versigtig o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hondeklipbaai, Namakwaland

Vori-Klip Accommodation is in Hondeklipbaai, 'n unieke dorp aan die Weskus in die Noord-Kaap. Dis die ideale wegbreek met 'n pragtige uitsig oor die Spitfire-rots en pragtige sonsondergange. Dié huis beskik oor 2 ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Brandrivier Tented Accommodation is op 'n privaat plaas sowat 30 km van Springbok af geleë. Verblyf word in selfsorg-tente in die hart van Namakwaland aangebied. Daar is 3 uniek-versierde tente wat elk slaapplek v...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nuwerus, Weskus

Hardeveld Lodge is 'n klein lodge wat deur die eienaar, Fey, bestuur word. Fey reeds sedert 1986 in die toerismebedryf en het in September 2013 die lodge oorgeneem. Die lodge is ideaal op die N7-hoofweg tussen Kaaps...

Vanaf
R690
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Nuwerus, Weskus

Harmonie is in Nuwerus en bied gehalteverblyf wat ideaal geleë is vir sakereisigers, familiebesoekers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante en die N7. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamers en het slaapp...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nuwerus, Weskus

Bakinumpelis is in Nuwerus in Namakwaland. Dit is net langs die N7 tussen Kaapstad en Namibië. Dié Karooplaas-woning bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 kamers wat elk elegant opgemaak is. Elke kamer het 'n koni...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nuwerus, Weskus

Dié plaaskothuis het 'n nostalgiese, outydse styl en is in die stil dorpie Nuwerus in Namakwaland geleë. Dit is ideaal op die N7 tussen Kaapstad en Namibië geleë. Toeka se huis /Toeka's Cottage -Nuwerus spog me...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. Dit is in die klein dorpie Koingnaas geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ver...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Garies akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za