LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Garies
3.7/5
volgens 3 resensies

Lees regte resensies van Garies van 3 geverifieerde gaste

Indien jy Garies besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Garies.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garies Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garies accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Garies akkommodasie

Bladsy 6 - 2 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 100 km van Garies
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense

Dié plaaskothuis het 'n nostalgiese, outydse styl en is in die stil dorpie Nuwerus in Namakwaland geleë. Dit is ideaal op die N7 tussen Kaap...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense

Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. Dit is in die klein dorpie...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamers. Elke kamer is toeger...

Veilige Parkering
Wasgoeddiens
Daaglikse Skoonmaakdiens
Veilige Parkering
Wasgoeddiens
Daaglikse Skoonmaakdiens
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense

Liefland Selfsorg Akkommodasie is op 'n skaapplaas 9 km buite Springbok geleë. Die moderne huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. D...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense

Krymekaar Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n skaapplaas 6 km buite Springbok. Die moderne kothuis het slaapplek vir 4 gaste en word met k...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Liefland Cottages is op die Lammerhoek Plaas naby Springbok en bied gehalteverblyf aan paartjies, familie- of vriendegroepe. Verblyf bestaa...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Sperrgebiet Lodge is op die plaas Sperrgebiet wat 10 km buite Springbok, 2,3 km vanaf die N7, in die pragtige Namakwaland is. Dit bied verbl...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Swembad
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 700
per nag, vir 5 mense

Koperberg Gaste Huis is op 'n skaapplaas net 5 km buite Springbok geleë en bied selfsorgverblyf aan 5 gaste. Dié huis word deur die Kamiesb...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 5 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 1 mens

Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie. Verblyf beskik oor verskeie ka...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 1 mens

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense

Springbok Inn is in 'n smal vallei geleë en word omring deur die Koperberge in die hartjie van Namakwaland. Ons bied gerieflike verblyf aan ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Garies akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem