Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Garsfontein

4.4 / 5  
volgens 46 resensies
Lees regte resensies van Garsfontein van 46 geverifieerde gaste.
Indien jy Garsfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Garsfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Garsfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garsfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Garsfontein Akkommodasie

22 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein

Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandastad, weens die malvapers bloeisels wat die strate vul. Dit bied ’n aantal natuurlike en kulturele bestemmings...

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria-Oos, Garsfontein

Gerson Selfsorgeenheid bied gerieflike verblyf in die lowergroen voorstad Garsfontein in Pretoria. Dis sentraal geleë naby winkelsentrums, restaurante, gholfbane en hospitale. Die eenheid het 1 slaapkamer vir 2 ga...

10% af Aanbod!
VanafR690
R621
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Garsfontein

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel sowat 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino geleë. Dis ook 1 km vanaf die gewilde Menlyn-winkelsentrum en verskeie ander besighede en winkelsentrums. Daar is ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR830
R747
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Garsfontein

Pretoria East Guest Rooms is 'n gesogte bestemming vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf terwyl jy jou take in die stad kom afhandel. Dis in die luukse voorstad Garsfontein in Pretoria, net 2 minute se ry v...

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein

Amatungulu Selfsorg is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel vir 1 of 2 gaste naby Garsfontein Hoërskool in Garsfontein. Die woonstel op die grondvloer is langs die hoofhuis geleë en beskik oor 'n slaapkamer met 2 ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Garsfontein

Cape Cottage is 'n bekoorlike, gesellige selfsorg-eenheid wat in Garsfontein, Pretoria geleë is. Dié eiendom is in 'n stil area naby Menlyn Parkview, Woodlands-winkelsentrum, asook Faerie Glen- en Pretoria-Oos-hos...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R675
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Garsfontein

The African Penguin Guest House & Conference Centre is 'n boetiekgastehuis in Garsfontein, 'n oostelike voorstad van Pretoria. Ons passie is om na ons gaste om te sien en die essensiële dinge in die lewe te waardee...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Garsfontein

N&A Guest House bied bekostigbare selfsorgverblyf in die hartjie van Garsfontein in Pretoria-Oos. Ons waarborg gerieflike verblyf vir sakelui en vakansiegangers. Ons eenhede is skoon en gerieflik en die personeel is...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Garsfontein

Sunbird Garden Cottage is in die stil, rustige woonbuurt Garsfontein in Pretoria geleë. Die eenheid is net 400 m vanaf die Faerie Glen Hospitaal en ook naby Menlyn Maine en Sun Arena se hoofontwikkeling, winkelsent...

20% af Weeksdae!
VanafR725
R616
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Garsfontein

Loerie Gastehuis bied gehalte-verblyf in Garsfontein, 'n buitewyk van Pretoria. Dié stad, wat as as gevolg van die ligpers Jakarandabome wat die strate vol staan as die Jakarandastad bekendstaan, spog met 'n hele r...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Garsfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za