Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Garsfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garsfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 73 resensies.

Garsfontein

N&A Guest House

"Location is safe and clean."

Garsfontein

Sunbird Garden Cottage

"Sunbird is perfek geleë indien jy iemand in die hospitaal het, jy kan letterlik stap as jy sou wou."

Garsfontein

730 On Sher

"Ons was vir mediese redes in die area en kan dus nie veel oor toerisme van die area kommentaar lewer nie. Dit lyk wel of dit baie sentraal is vir die Gautrein en ander ander toeriste-attraksies. "

Garsfontein

Greenwoods Selfsorg

"Goeie ligging."

Garsfontein

Greenwoods Selfsorg

"Very good Menlyn Mall is just around the corner from it making it perfect."

Garsfontein

Menlyn Maine Garden Cottage

"Gerieflik naby aan Time Square en die Sun Arena."

Garsfontein

Oornag @ Jacqueline Drive

"Garsfontein is 'n woonbuurt nie 'n vakansieoord nie. Dit het my uitstekend gepas. "

Garsfontein

Oornag @ Jacqueline Drive

"Good area for business and shopping."

Garsfontein

Greenwoods Selfsorg

"Lekker stil area naby die besige Menlyn."

Garsfontein

Greenwoods Selfsorg

"Sentraal geleë. Aangename omgewing. "

Garsfontein

Greenwoods Selfsorg

"Atterbury-weg is 'n nagmerrie, maar hopelik is dit nou van korte duur."

Garsfontein

Sunbird Garden Cottage

"Everything you need is within about 2-3 km from Garsfontein."

Garsfontein

Greenwoods Selfsorg

"Indien ons Pretoria besoek is dit gewoonlik vir doktersbesoeke en dan is Garsfontein vir ons ideaal, dis naby hospitale, winkelsentrums en veilig. "

Garsfontein

G and R Accommodation

"Ons sal beslis weer hier kom oorbly."

Garsfontein

Green Whisper Cottage

"Naby aan hospitale en inkopies."

Garsfontein

Sunbird Garden Cottage

"Sal weer besoek. "

Garsfontein

Sunbird Garden Cottage

"Naby aan besienswaardighede."

Garsfontein

Greenwoods Selfsorg

"Baie netjies en word goed in stand gehou."

Garsfontein

Suikerbos

"Dis naby groot inkopiesentrums en maklik bereikbaar van die hoof snelweë af. "

Garsfontein

Maryah House

"Garsfontein is naby Hospitale geleë, en dit is maklike roete om na Pretoria-Oos Hospitaal te ry."

Garsfontein

Loerie Gastehuis

"Naby Melny Mall en Time Square, maar tog 'n rustige omgewing. "

Garsfontein

Sunbird Garden Cottage

"Is net baie besig as jy nie gewoond is aan die verkeer nie."

Garsfontein

Sunbird Garden Cottage

"Dis 'n veilige woongebied met groot winkelsentrums skole en goeie hospitale."

Garsfontein

Loerie Gastehuis

"Dit is naby alles wat 'n reisiger nodig het."

Garsfontein

Greenwoods Selfsorg

"Garsfontein het my beïndruk. Skoon woonbuurt met pragtige huise en welige plantegroei. "

Garsfontein

Oornag @ Jacqueline Drive

"Aangename rustige voorstad."

Garsfontein

Sunbird Garden Cottage

"Dis 'n stil area en ek het baie veilig gevoel. Selfs die verkeer is baie min."

Blad
Wys 1 tot 30