Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Gately besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gately.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gately akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gately Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gately Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Gately

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Oos-Londen, Haven Hills

Sleepwell Bed and Breakfast is in Oos-Londen geleë. Die kamers is ruim en gerieflik en ideaal vir enige besigheidsreisiger of vakansieganger. Sleepwell Bed and Breakfast is net ‘n kort entjie se ry van die strand...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Enjoy Guest House is in die stil buurt Selborne, in die hartjie van Oos-Londen geleë en bied gerieflike B&B-verblyf in 5 gastekamers. Die gastehuis is 1,5 km van die Vincent Park-winkelsentrum af. Die 5 gastekame...

10% af Aanbod!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Selborne, Oos-Londen

58 Guinea Fowl Nest is 'n ruim woonstel in 'n kompleks in die stil buurt, Selborne. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed en...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Stirling, Baysville

Montrose Valley B&B is in Oos-Londen geleë en bied gasteverblyf in 'n lieflike tuin. Gaste het 'n keuse tussen die Houthut of die Grasdakkothuis wat albei slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid beskik oor 'n TV m...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Bunckersheuwel, Stirling

Buffalo View Lodge is op die hoogste punt van die Bunkers Hill-buurt geleë en dit bied uitsigte oor Oos-Londen se die skilderagtige landmerke. Die balkon het 'n uitsig oor die groen omgewing en die Buffalo Park Kri...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Selborne, Oos-Londen

At One Lodge bied uitstekende selfsorg-akkommodasie met 'n verskeidenheid moderne geriewe wat dit ideaal maak vir gesinne op sporttoere of sakereisigers wat moet werk of wil ontspan. Ons is gerieflik binne loopafsta...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bunckersheuwel, Stirling

See More Guest House is 'n stil toevlugsoord van rus op die Ooskus, in die middel van tropiese tuine met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig van die Indiese Oseaan. Die gastehuis bied 'n keuse van kamers met koninggroott...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Bunckersheuwel, Stirling

Seasons Find Guest Lodge is in die luukse buurt, Bunkers Hill, in Oos-Londen geleë, sowat 2,5 km vanaf Nahoon Beach en Eastern Beach. Dié lodge bied gerieflike B&B in ruim kamers, konferensiegeriewe, asook die hou...

Vanaf
R695
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Selborne, Oos-Londen

Cycad Lodge bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Selborne in Oos-Londen, sowat 850 m vanaf Vincent Park Winkelsentrum en sowat 1 km vanaf Cambridge Sportklub. Verblyf word aangebied in 6 kamers, elkeen met 'n ...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
B&B in Selborne, Oos-Londen

Selborne Bed and Breakfast bied smaakvol versierde kamers in Oos-Londen. Dié B&B is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf by Selborne Bed and Breakfast bestaan uit 8 k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Gately akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Oos-Londen blad indien jy na meer Oos-Londen akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za