Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gauteng

4.3 / 5  
volgens 3426 resensies
Lees regte resensies van Gauteng van 3426 geverifieerde gaste.
Indien jy Gauteng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gauteng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gauteng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gauteng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gauteng Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Parkview, Gauteng

Remote Corner is in 'n beeldskone en stil, boomryke tuin in Parkview geleë. Hier kan jy ontspan en die stilte en die uitsig geniet terwyl jy luister hoe die voëltjies sing. Jy sal nie glo dat jy net minute buite d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wes-Rand, Gauteng

Cradle Rusplekkie is op 'n bekoorlike kleinhoewe in die buitewyke van Krugersdorp naby die Wieg van die Mensdom geleë. Die plot is naby verskeie trou-venues, spa-geriewe, die Silverstar Casino en Lanseria Lughawe. ...

Voorkeurvennoot
20% af Aanbod!
VanafR740
R592
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Witpoort, Gauteng

Kyalami Beaulieu Cottage & Guest Suite bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat tuinhuisie op 'n residensiële eiendom in Beaulieu Country Estate in Kyalami, Johannesburg geleë. Verblyf is in 2 eenhede beski...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng, Gauteng

Foreva Wild is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in Gauteng geleë. Dis net buite Pretoria en net 75 minute se ry van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af. Ons bied 'n luukse vakansie-ervarin...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Faerie Glen, Gauteng

CasaBac is in die boomryke woonbuurt, Faerie Glen, in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste in 'n veilige en stil omgewing. Die akkommodasie is naby Garsfontein, Die Wilgers, Menlyn, Wapadrand ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Garsfontein, Gauteng

Suikerbos is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang langs die hoofhuis in 'n sekuriteitslandgoed in Garsfontein, Pretoria. Suikerbos is net 4 km van Menlyn Maine af en naby die N1. Dit is ook naby verskeie hospit...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Midrand, Gauteng

Acacia Rock is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in Glen Austin, Midrand. Die perseel is sowat 20 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Die kothuis is privaat en smaakvol versier. Dit het sla...

Voorkeurvennoot
25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R713
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Gauteng

125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis het 4 kamers wat elegant versier is. Al die slaapkamers het en suite-badka...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vaal Marina, Gauteng

Klipkraal is 'n gasteplaas, 38 km suid van Heidelberg en 9 km vanaf Vaal Marina. Die gasteplaas is die ideale bestemming vir gaste wat van die stadsgeraas wil wegbreek. Die plaas skuil tussen die heuwels van die Sui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Dinokeng, Gauteng

Roratau Tented Bush Camp is in die Leeuwgedacht Bewarea geleë en bied gerieflike permanente tente en 5 privaat rustic karavaan/tent staan plekke Daar is 5 tente met 'n elektriese heining, Koedoe en sebra wat albei...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Valhalla, Gauteng

The Cedars Bed and Breakfast is in Clubview Centurion geleë en bied stil en rustige verblyf naby die sakekern. Die verblyf bestaan uit 7 eenhede wat altesaam slaapplek vir 22 gaste bied. Elke eenheid het koffie- e...

Voorkeurvennoot
30% af Laaste Kans!
VanafR750
R525
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria-Oos, Gauteng

Menlyn Apartments is op die eienaar se perseel sowat 500 m vanaf Menlyn Maine en Time Square Casino geleë. Dis ook 1 km vanaf die gewilde Menlyn-winkelsentrum en verskeie ander besighede en winkelsentrums. Daar is ...

Voorkeurvennoot
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rietfontein, Gauteng

Ciara Guesthouse is in 'n goed gevestigde en rustige buurt aan die voet van die Magaliesberge in die Moot-omgewing van Pretoria geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie vir sakereisigers, vakansiegangers of oornagre...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenkloof, Gauteng

Groenkloof is 'n veiligheidsdorpie in 'n baie gewilde voorstad van Pretoria met blaarryke strate, asemrowende uitsigte oor Pretoria en 'n sentrale ligging. Dit is naby die middestad, Life Groenkloof Hospitaal, Zuid-...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Villieria, Gauteng

Gratia 1 en 2 is in die voorstad Waverley geleë. Daar is 2 eenhede, 'n tweeslaapkamerkothuis en 'n eenslaapkamerwoonstelletjie. Ons is sowat 3 km vanaf die N1 met maklike toegang tot baie besienswaardighede. Grat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Gauteng het 'n lewendige en elektriese energie, en wanneer die hoëveld toegetrek word deur die donker wolkkombers en die weerligstrale soos krake deur die wolke breek, dán voel jy dié energie tot in jou binneste. 'n Mens ruik Gauteng se geur in die somerreën en in die winter verander die groen h...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za