Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Geduld besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Geduld.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Geduld akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Geduld Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Geduld Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 700
R1 190
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Geduld

Klaasvoogds Cottages is 'n Kaaps-Georgiaanse kothuis wat op 'n wynplaas in die pragtige Klaasvoogdsvallei aan die voet van die Langeberge geleë is. Die kothuis is lig en lugtig met houtvloere, handgemaakte Franse h...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Geduld

theLAB Robertson is in Klaasvoogds-Wes, net langs die R60 tussen Robertson en Ashton geleë en bied gastehuis-verblyf in 'n Kaap-Hollandse huis minder as 2 ure se ry van Kaapstad af. Die theLAB-kamers spog met die ...

Vanaf
R2 050
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Geduld

Klaasvoogds Opstal is 'n bekoorlike, luukse selfsorg-vakansiekothuis wat goed toegerus is vir langer kuiers. Die kothuis skuil in die pragtige Klaasvoogdsvallei aan die voet van die Langeberge. Die erfeniskothuis w...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Geduld

Mo & Rose @ Soekershof skuil aan die voet van die Langeberge en spog met 'n "geheime tuin" met allerlei vetplante en bome. Die plaas is net 9 km buite Robertson. Verblyf is beskikbaar in 8 kamers wat modern ingerig...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Geduld

Galloway Guest House bied B&B- en selfsorgverblyf en is 10 km vanaf Robertson geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat gerieflike verblyf naby die verskeie besienswaardighede in die omgewing van Roete 62 soek....


Akkommodasie binne 10 km vanaf Geduld

Vanaf
R3 535
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klaasvoogd West, Kaapse Wynlande

Assegai Rest is in die prentjiemooi Klaasvoogdsvallei in 'n afgesonderde ligging - ideaal vir gaste wat wil rus en ontspan. Assegai Rest is ook baie naby die klein, Bolandse dorpie, Robertson, propvol opwindende doe...

Vanaf
R825
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Lancewood TiPi Lodge is geleë op 'n plaas aan die voet van die Langeberge. Dit word omring deur lieflike landerye en spog met pragtige berguitsigte. Assegai Rest Farm is in die prentjiemooi Klaasvoogdsvallei, heerl...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Klaasvoogd West, Kaapse Wynlande

AfriCamps at Pat Busch Mountain Reserve bied selfsorg-tente en is op 'n privaat plaas in Robertson geleë. Dit is ideaal vir paartjies, gesinne of 'n groot groep wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek in die natuu...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klaasvoogd West, Kaapse Wynlande

Pat Busch Mountain Reserve bied verskeie selfsorgverblyf-opsies tussen hoë berge aan die einde van 'n plaaspad. Visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis word in die natuurreservaat toegelaat. Standaard selfsorgkothuise...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Green Olive Guesthouse is op die historiese 3,5 hektaar Goedemoed Plaas, tussen die rose en wingerde met 'n pragtige uitsig op die Langeberge geleë. Die skilderagtige Robertson-vallei is bekend vir sy wêreldklas w...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Wes-Kaap

Vigne Cottage is op die Bon Courage Wynlandgoed, 8 km buite Robertson op die R317 geleë. Dis ideaal vir gaste wat opsoek is na gerieflike, ontspannende verblyf in 'n stil omgewing Die huis beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Barry House is op die Riverton perdestoetery en wynplaas in Robertson in die Wes-Kaap geleë. Die eksklusiewe selfsorg-herehuis, met 'n 4-ster-gradering, word as 'n geheel bespreek en bied gerieflike slaapplek vir 1...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Word deel van die natuur by De Hoop Cottages, bekostigbare selfsorgverblyf op 'n plaas naby Robertson. Eric en Laetitia, die eienaars, nooi jou uit om te kom rus op hul pragtige en vreedsame plaas wat rustige verbly...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ashton, Kaapse Roete 62

Terrace Hill Guesthouse is op Roete 62 in die vallei van rose en wyn en bied lieflike kamers. Die gastehuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers wat verblyf aan tussen 2 en 5 gaste bied. Die kamers het koningingrootte...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ashton, Kaapse Wynlande

Rest4Sure is in Ashton in die Robertson Wynvallei geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n naweek-wegbreek of 'n nag se oorslaap is. Dié prentjiemooi dorpie lê tussen die Breederivier en die voorheuwels va...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Die Kraaltjie is 'n selfsorg-plaaskothuis net 12 km buite Robertson op die R317. Dit is 'n lieflike plek vir die hele gesin en die ideale plek vanwaar jy alles wat die vallei bied kan geniet. Beskrywing: Dit is 'n...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Wynlande

Cellar1947 is 'n selfsorg-eenheid wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek na Robertson. Hierdie bekoorlike eenheid is 'n ou wynkelder wat opgeknap is en deur die Langeberge en wingerd omring word wat asemrowende uitsigt...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ashton, Kaapse Roete 62

Die Haven is in die hartjie van die Robertsonvallei, langs die beroemde Roete 62, en verwelkom families, toeriste en sakelui. Jy kan die lodge op 'n kleinhoewe in die dorpie Ashton vind en dit is sentraal geleë sod...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Wynlande

Livine Sante bied maklike toegang tot die wynplase, wynroetes en doendinge in Robertson. Ons het 3 kamers met lugversorging en enkelbeddens wat oopgemaak kan word as koninggrootte-beddens of koningingrootte-beddens...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Robertson, Kaapse Wynlande

Vredevallei is 5 km vanaf Robertson geleë en bied gehalte-plaasverblyf. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek in die pragtige Kaapse Wynlande. Daar is verskeie wynplase en restaurante in die area waar gaste kan wynpr...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]