Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Genadendal

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Genadendal van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Genadendal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Genadendal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Genadendal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Genadendal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Genadendal Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Genadendal

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Scotsfontein Estate bied B&B-verblyf en is op 'n privaat landgoed geleë in die Robertson-distrik. Die landgoed is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek en ongeveer 29 km vanaf Robertson se middedorp. Verblyf by Scot...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Vredenhof Cottages is in die hartjie van die wynroete in Robertson, Wes-Kaap, 'n dorpie bekend as die Vallei van wyn en rose. Die omgewing is bekend vir sy voetslaanroetes, wynplase en valskermspring. Dit is die pe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Galg, Kaapse Roete 62

Boesmanskloof - Die Galg Akkommodasie is in McGregor teen die Riviersonderend-berge, reg aan die begin-/eindpunt van die Boesmanskloof Staproete tussen McGregor en Greyton, geleë. Ons bied puik verblyf vir stappers...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 260
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Aan de Zwartrivier Cottage is op 'n plaas 14 km vanaf Caledon en 21 km vanaf Greyton. Die plaas is op die R406 geleë. Die plaashuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-be...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Die Galg, Kaapse Roete 62

Onverwacht Flora se verblyf is ongeveer halfpad tussen die dorpies McGregor en Greyton in die Wes-Kaap. Dis 2 ure se ry vanaf Kaapstad af via Worcester, Robertson en deur McGregor tot by 'n pad wat dikwels "Die Pad ...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wes-Kaap

Rusty Gate Mountain Retreat is 'n spesiale plek om in die natuur te ontspan en af te skakel sonder enige stadsliggies. Dis die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n prentjiemooi ligging om hul siele te verkwi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Wynlande

Vineyard House het 'n 360°-uitsig oor wingerd en op die berge. Dis net 32 km vanaf Worcester en 130 km vanaf Kaapstad. Dié moderne huis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Lord's Wine Farm is aan die noordelike hange van die berge wat Robertson en die vrugbare McGregor-vallei omring geleë. Dit skuil tussen fynbos en proteas. Verblyf by Lord's Wine Farm word in 2 elegant versierde ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Riviersonderend, Wes-Kaap

Die Ponthuis is 'n selfsorgkothuis aan die oewer van die Sonderendrivier met beeldskone uitsigte oor die Riviersonderendberge. Dis die ideale plek om van alles weg te breek, te ontspan en die kalmte van die natuursk...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Overberg, Wes-Kaap

Die Toekoms skuil op 'n plaas 5 km vanaf Caledon. Die plaas is in die Overbergstreek geleë naby wingerde, woude en die rotsagtige kuslyn. Dié afgeleë kothuis beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n ten volle toeg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Genadendal akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]