Resensies van George South

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in George South bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.75 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Lynette A. - 1st October 2019
staying in George Suid
Dis 'n baie rustige omgewing.
Maryke S. - 11th March 2019
staying in George Suid
Pragtig dorp.
Eric P. - 1st March 2019
staying in George Suid
Lekker om daar vakansie te hou en die plek is baie mooi skoon.
Davidene B. - 29th January 2019
staying in George Suid
Dit is lekker stil, en lekker vir jy en jou eggenoot om n bietjie rustigheid te hê.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za