Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Bodorp (11)
Campher's Drift (18)
Heatherlands (20)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (237)
B&Bs (19)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (46)
Selfsorg-eenhede (167)

Resensies van George

4.7 / 5  
volgens 341 resensies
Lees regte resensies van George van 341 geverifieerde gaste.
Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 090
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Glen Barrie, George

2 Palms Cottage is 'n bekoorlike, selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in George. Dié kothuis is ideaal vir 4 gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie besienswaardighede. Die kothuis is smaakvo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R805
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rooirivier-Rif, George

Rooirivierrif Selfsorg Akkommodasie is 'n gerieflik gemeubileerde eenheid in George wat 4 gaste, 2 volwassenes en 2 kinders, kan akkommodeer. Die eenheid is apart van die hoofhuis geleë en beskik oor 'n slaapkamer...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Aan die voet van die Outeniekwaberge, op 'n 50 akker landgoed met 'n asemrowende uitsig oor die berge en plase in rustige en privaat atmosfeer. Die 4-ster Cape Dutch Manor-huis bied weelderige akkommodasie met drie...

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR520
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, George

Plantasieweg Villas skuil in Heatherlands, George, op die pragtige Tuinroete. Dit word omring deur bome en 'n lowerryke tuin en dit is heerlik stil hier aan die voet van die Outeniekwaberg. Ons het 2 eenhede. Elke...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

The Herolds Bay 609 is ’n lieflike vakansiewoonstel wat verblyf bied in Haroldsbaai, ’n afgesonderde baai op die prentjiemooi Tuinroete. Dié drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkam...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

DD’s Guesthouse bied gastekamerverblyf in 'n privaat buitekamer met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom. Dié eiendom is in Blanco, 'n lieflike area in George, geleë. Dit is net 200 m vanaf die Fancourt G...

Vanaf
R490
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heatherlands, George

Rozenhof Gaste Eenhede is in die pragtige, groen voorstad Heatherlands geleë. Dit is net 200 m van die Provinsiale Hospitaal af en sowat 2 km vanaf George se middestad. Dié herehuis is oorspronklik as 'n gastehui...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Blanco, George

African Sun Guest House is aan die buitewyke van George, op die Outeniekwa se landelike Hopsroete, geleë. Geniet 'n plaasondervinding sonder enige grondpaaie met die dorp net 'n paar minute ver. Ons is op die R404...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Oupa se Pitte is 'n vakansiehuis wat uit 2 moderne en gerieflike selfsorg-eenhede bestaan. Dit is die derde huis vanaf die rotse en spog met uitstekende uitsigte en direkte toegang tot die strand. Elke eenheid het ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Denneoord, George

Bergsig Apartment is in Denneoord in George en bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude, wildtuine, mere en wilde blomme....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za