Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van George

4.7 / 5  
volgens 716 resensies
Lees regte resensies van George van 716 geverifieerde gaste.
Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bergsig, George

Primrose Overnight Accommodation is en George en bied verblyf in 'n gerieflike 60 m²-selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste asook in 2 kleiner eenhede. Die eenhede is onder die hoofhuis en het elkeen 'n priv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George

Red Gate Cottage is in 'n mooi en rustige woonbuurt in George geleë. Dié selfsorgkothuis is op die eienaar se perseel en het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n kombuis, slaapkamer en 'n en suite-badkamer. ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in George

Jasmyn en Protea is privaat kothuise, baie sentraal geleë in 'n stil, boomryke buurt van George. Dit grens aan 'n groenbelt waar gaste tarentale, fisante en vleiloeries sal teëkom, met onbelemmerde uitsig oor die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heather Park, George

Pine Cone Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die pragtige dorp, George op die Tuinroete. Die kothuise is vas aan die hoofhuis, maar het hulle eie ingange en omheinde tuin. Dié 2 eenhede bied...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in George

Hierdie pragtige plattelandse toneel is in die asemrowende Geelhoutboom-area van George op die Tuinroete. Hou die wonderskone 360°-uitsig oor die sonsondergang van jou drumpel af dop. Ons voorsien 'n rustige en vei...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

The Herolds Bay 609 is ’n lieflike vakansiewoonstel in Heroldsbaai, ’n afgesonderde baai op die prentjiemooi Tuinroete. Die ligging bied 'n goeie basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Dié drieslaap...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Kingswood Golf Estate, George

Kingswood Golf Estate bied gerieflike verblyf in die eienaar se huis op die Kingswood Gholflandgoed in George. Dié landgoed word aan die een kant met George Gholfbaan en aan die ander kant met Fancourt verbind. Dis...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glen Barrie, George

Cul De Sac bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberg en bied 'n luisterryke uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is die ideale basis om die Tui...

20% af Aanbod!
VanafR880
R704
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Alpine Inn is in Blanco, George ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese beseienswaardighede, soos die Outeniekwa Vervoermusuem, Montagu-pas, Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai. ...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Heatherlands, George

Burrough Place is op die skouspelagtige Tuinroete op die hoofweg, net soos jy George binnekom vanaf die Outeniekwapas aan die N9 se kant. Dié gastehuis is beeldskoon met 'n uiters gerieflike ligging en is ideaal vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude, wildtuine, mere en wilde blomme....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za