Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
Bodorp (10)
Campher's Drift (18)
Heatherlands (20)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (217)
B&Bs (18)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (44)
Selfsorg-eenhede (150)

Resensies van George

4.7 / 5  
volgens 315 resensies
Lees regte resensies van George van 315 geverifieerde gaste.
Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 500
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Herolds Bay House is 'n ruim drieverdiepinghuis in Heroldsbaai met ononderbroke see-uitsigte. Dolfyne en walvisse baljaar gereeld in die baai en saans sus die brekende branders jou aan die slaap. Die hele huis is ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Oupa se Pitte is 'n vakansiehuis wat uit 2 moderne en gerieflike selfsorg-eenhede bestaan. Dit is die derde huis vanaf die rotse en spog met uitstekende uitsigte en direkte toegang tot die strand. Elke eenheid het ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, George

28 On Caledon bied privaat en gerieflike verblyf in George vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in die hartjie van 'n stil buurt, Camphersdrift. Agter die gastehuis is 2 reuse pieke wat deel vorm van die Out...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fernridge, George

Tehillah Guest House bied 'n rustige wegbreek in 'n pragtige gastehuis in George. Dié gastehuis is aan die voet van die Outeniqua-berge en is die ideale basis om die Tuinroete te verken. Verblyf is beskikbaar in 4...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, George

Peaceful Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n kamer in die eienaar se huis met 'n privaat ingang. Dis in Heatherlands, George, op die dorpsgrens geleë, by die plantasies en natuurlike woud. Die kamer het ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Roger House is 'n selfsorgwoonstel in 'n baie klein kompleks in Haroldsbaai. Die gebou is ideaal geleë oorkant die strand en ongeveer 10 km vanaf George Lughawe. Dié woonstel is op die eerste verdieping en beski...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Bergwater Beach House bied selfsorgwoonstelle in Heroldsbaai. Die perseel is naby die strand en sowat 10 km van George Lughawe af geleë. Verblyf by Bergwater Beach House bestaan uit 2 woonstelle wat apart of saam ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

The Herolds Bay 501 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Heroldsbaai. Dit is ideaal geleë naby die strand en sowat 9,5 km van George Lughawe af. Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. D...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

The Herolds Bay 601 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Heroldsbaai. Die gebou is ideaal naby die strand en sowat 9,5 km vanaf George se lughawe: Die ten volle gemeubileerde woonstel beskik oor 3 slaap...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Denneoord, George

Little Eden is aan die voet van die Outenikwaberge in Denneoord, George, geleë. Dit bied gehalte-verblyf vir 'n paartjie of 'n sakereisiger. Die woonstel is naby al die geriewe, besienswaardighede en doendinge in d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude, wildtuine, mere en wilde blomme....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za