Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van George

4.7 / 5  
volgens 765 resensies
Lees regte resensies van George van 765 geverifieerde gaste.
Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Coo-ee 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks in Heroldsbaai. Die gebou is ideaal geleë oorkant die strand en sowat 10 km vanaf George se lughawe. Dié woonstel word bereik via 'n stel trappe en beskik oor ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in George

Sable Hill bied selfsorg-eenhede wat pragtig versier is op 'n rustige plaas aan die voet van die Outeniekwaberg. Gaste kan kies tussen Eenheid 1, 2 en 3. Eenheid 1 is 'n tweeslaapkamer-eenheid met 'n privaat badkam...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Heroldsbaai, George

KlaMarNi bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 eenhede wat langsaan mekaar teen die strand in Heroldsbaai geleë is. KlaMarNi beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers deel. Die 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Cherry Berry Guest House bied verblyf in 'n gastehuis en 'n lodge in George. Dié verblyf is ongeveer 500 m van mekaar af. Cherry Berry Guest House is goed geleë in 'n luukse woonbuurt wat omring word deur die Ou...

Vanaf
R785
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bodorp, George

Harvey's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat, troeteldiervriendelike kothuis. Dié kothuis is in 'n stil en sentrale voorstad in Bodorp, George, geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n ontspannende va...

10% af Winteraanbod!
VanafR480
R432
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Glen Barrie, George

The Farmhouse is teen die voet van die Outeniekwabergreeks naby die George Botaniese Tuin met voetslaanroetes net 'n hanetreetjie ver. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat geskik is vir 30 gaste. Elke kamer het g...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Herolds Bay Luxury Apartments bied gehalte-vakansieverblyf net 150 m vanaf Heroldsbaai se strand. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en ander trekpleisters. Dié dupleks beskik oor 2 slaapkamers en ...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Glen Barrie, George

Private En-suite @ Plane is 'n gerieflike eenheid vir 2 gaste in Glen Barrie. Dit is veilig en privaat met eie ingang en tuinhoekie. Die eenheid het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n privaat en suite-badkamer ...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in George

45 On Lily is in George geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir ’n gesin of groep vriende wat die Tuinroete wil verken. Die Garden Route Mall, N2 en ander geriewe is maklik bereikbaar van die verblyf af. ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Heather Park, George

29 De Oewer is 'n netjiese selfsorghuis in De Oewer in Heatherlands, George. Dié huis het slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die eerste slaapkamer h...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Mont d' Amour is in Heroldsbaai geleë en bied gehalte vakansieverblyf vir 'n gesin, paartjie of 'n groep vriende. Die verblyf beskik oor 2 gerieflike, netjiese selfsorgeenhede met elk sy eie ingang. Linne word vo...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Loerie Park, George

7B Driftwood George Accommodation is in George in die Wes-Kaap geleë wat 'n gewilde vakansiebestemming en die administratiewe en kommersiële sakekern op die Tuinroete is. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir vak...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heroldsbaai, George

Ons gastehuis beskik oor 'n ultramoderne struktuur wat in Julie 2014 voltooi is en op 'n skilderagtige, rustige plaas geleë is. Die plaas kyk uit oor die Indiese Oseaan en bied panoramiese uitsigte op die majestueu...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Blanco, George

55-on-Searle bied gerieflike, basiese selfsorgverblyf in 'n ruim oopplan-enkelwoonstel in 'n stil straat in Blanco, George. Dit is die ideale sakpasverblyf vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers wat op soek ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

Two Fat Owls Guesthouse is in die hartjie van George en bied die ideale basis vanwaar gaste die omgewing kan verken. Dis in ‘n 1 km-radius vanaf verskeie restaurante, George Museum, Garden Route Botaniese Tuin, ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR500
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Colnera sowat 3 km vanaf die gewilde dorpie Heroldsbaai. Die gebied is berug vir sy kus-wandelroetes, en as uitkykpunt vir dolfyne en walvisse. Dit is naby die R404, 3 km vanaf Heroldsbaai en 7 km vanaf George Lugha...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Kingswood Golf Estate, George

Luxurious Cape Dutch Home in Kingswood bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis op die bekroonde Kingswood Gholflandgoed met 'n kampioenskapsgholfbaan in George. Dié vakansiehuis het Kaap-Hollandse meubels en b...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Heti i plasi is in Heroldsbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis het 2 slaapkamers en bied slaapple...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heroldsbaai, George

Agape Vakansie Huis skuil langs natuurlike fynbos en bied selfsorgverblyf in Heroldsbaai, 1.2 km van die strand af. Verblyf word in 2 eenhede gebied naamlik die Agape Vakansie Woonstel met slaapplek vir 2 tot 4 of ...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Campher's Drift, George

34 On Caledon is 'n lieflike selfsorghuis wat sentraal geleë is in die woonbuurt Camphersdrift in George, aan die Tuinroete. Die huis is in die 60's gebou op 'n boomryke plot wat 2300 vierkante meter groot is met u...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 161 tot 180

Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude, wildtuine, mere en wilde blomme....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za