Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van George

4.7 / 5  
volgens 906 resensies
Lees regte resensies van George van 906 geverifieerde gaste.
Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George B&Bs

14 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 3)
B&B in Heroldsbaai, George

Samadiria is 'n privaat eenheid vir 3 gaste, slegs 2 volwassenes en 1 baba of kleuter, wat in Heroldsbaai geleë is. Dit bied lieflike uitsigte oor die strand. Dié eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n priva...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

Acorn Guest House is in die middel van George, rofweg halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) op die Tuinroete. Acorn Guest House is stapafstand van verskeie uitstekende restaurante en winkels. George i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
B&B in Campher's Drift, George

Loerie Guest Lodge is sentraal geleë in George, die hartjie van die Tuinroete. Ons is 'n 3 ster-B&B waar vakansiegangers én sakereisigers welkom sal voel. Ons luukse, gerieflike verblyf stel selfs die mees oordee...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Blanco, George

Soeteweide North B&B is reg op die voorstoep van die wêreldbekende Fancourt Hotel and Country Club. Verblyf word in 7 kamers aangebied. Elke kamer het lugversorging, LED-TV met DStv, gratis WiFi en Netflix. Twee v...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
B&B in Heatherlands, George

Burrough Place is op die skouspelagtige Tuinroete op die hoofweg, net soos jy George binnekom vanaf die Outeniekwapas aan die N9 se kant. Dié gastehuis is beeldskoon met 'n uiters gerieflike ligging en is ideaal vi...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Heroldsbaai, George

Waves Of Grace is in Heroldsbaai en B&B-verblyf ongeveer 10 km vanaf George Lughawe. Dit is naby die strand en is ideaal vir paartjies, enkelreisigers of sakereisigers. Dié B&B bestaan uit suites, elk met 'n priva...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Heroldsbaai, George

Heroldsbay Sea View bied gerieflike verblyf ideaal vir gholfspelers, sakereisigers, vakansiegangers en diegene wat vir 'n naweek wil wegbreek. Dié B&B is in Heroldsbaai, het 'n mooi uitsig en is naby die strand. ...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
B&B in George

Lorita's bied B&B-verblyf op die eienaar se perseel in George. George skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Dis ook die ideale basis waarvandaan gaste die Tuinroete kan verken. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapka...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bodorp, George

George Executive Suites is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis binne bereik van die N2, George Lughawe, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswa...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Bergsig, George

AmaSub B&B bied gesofistikeerde, gerieflike en bekostigbare verblyf met tradisionele dekor en vriendelike gashere. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Die ruim leefareas skep die ideale ruimte waar gaste ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die George B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim reeks van B&Bs hieronder, of gaan besoek ons hoof George akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte George akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]