Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in George.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van George Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
George akkommodasie
219 lekke plekke om te bly
ArendsRus is net 20 minute buite George, die hoofstad van die Tuinroete, en is binne 'n uur se ry van die Tuinroete se gewildste besienwaard...
VoelFrey bied verblyf in George aan die voet van die Outeniekwabergreeks. Dis ideaal vir avontuurlustige fietsryers, sakereisigers, 'n paart...
42 On Adderley is 'n selfsorg-tuinwoonstel op die eienaar se perseel in George. Die stad is 'n gewilde vakansiebestemming langs die kronkele...
Jamaed Court selfsorgwoonstelle bied gerieflike en ruim woonstelle in George. Die woonstelle is net 10 minute se ry van die lughawe en Tuinr...
Pillow & Fern is in 'n woonbuurt in George aan die voet van die Outeniqua-berge geleë en het 'n pragtige uitsig oor die plantasie en George ...
8 on Wright het 3 selfsorg-eenhede in Camphersdrift, George en is die ideale plek vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Dit is gerieflik...
Lazy Lavender Guest Room is 'n gerieflike, rookvrye selfsorg-eenheid vir 2 gaste in George. Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed ...
Lekkerdoeks bied 3 verblyfopsies op die eienaars se perseel in George. George is aan die voet van die Outeniekwaberge geleë en is die ideale...
Edennook is 'n selfsorgkothuis naby George. Dié bekoorlike kothuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Dié tuinkothuis is vo...
The Camello is op die prentjiemooi Tuinroete in 'n stil buurt in George geleë en bied gehalteverbyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansi...
Aan die suidekant van die Outeniekwberge le George, 'n pragtige kusdorp in die Wes-Kaap met sowat 200 000 inwoners. George, die hart van die Tuinroete, is bekend vir sy uitstekende gholfbane en die geskiedkundige Montagupas oor die Outeniekwberg. Kom kuier hier en geniet die son, see en sand, woude,... Lees meer