Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van George

4.7 / 5  
volgens 906 resensies
Lees regte resensies van George van 906 geverifieerde gaste.
Indien jy George besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in George.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van George gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as George Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

George Gastehuise

46 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Avo&Oak Guesthouse is in George, in die Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, skilderagtige roetes, wynproe en ikoniese besienswaardighede, waaronder Redberry Farm, Outeniqua Vervoermusuem ...

10% af Aanbod!
VanafR995
R896
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Glen Barrie, George

Böllinger Guest House is in 'n stil area in Glen Barrie in George geleë en bied onbelemmerde uitsigte op die woud en berge. George staan bekend as die hart van die Tuinroete en is aan die voet van die Outeniqua-be...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Outeniqua Travel Lodge het oor die jare bekendheid verwerf as die beste waarde-vir-geld-akkommodasie in George. Dit was nog altyd gewild onder internasionale toeriste danksy die gesellige atmosfeer, pragtige tuin en...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Malven Manor Country Guest House bied gerieflike gastekamers en is op ’n 50 acre-landgoed aan die buitewyke van George. Hierdie gastehuis word deur die eienaar bestuur en bied pragtige uitsigte op die Outeniquaber...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Herold, George

Over the Mountain Guest Farm is in die afgeleë klein dorpie, Herold, in die pragtige Outeniekwaberge op die historiese Montegupas en die gewilde Roete 62 geleë. Dis slegs 30 minute se ry vanaf George en Oudtshoorn...

Vanaf
R850
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in George

Willow Cottage is 'n privaat kothuis wat in 'n stil buurt geleë is. Dit maak van hierdie kothuis die ideale, ontspannende vakansie- en oornagverblyf. Die kothuis is sentraal geleë op die Tuinroete, 8 km vanaf Geor...

Vanaf
R880
per nag, vir 4 mense
Gastehuis in Kingswood Golf Estate, George

Room on Trafford is op Kingswood-gholflandgoed, 'n modieuse leefstyl-gholflandgoed met 'n kampioenskapgholfbaan in George geleë. Die kamer het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blanco, George

Alpine Inn is in Blanco, George ’n area wat bekend is vir sy landskapsritte, voetslaanroetes en ikoniese beseienswaardighede, soos die Outeniekwa Vervoermusuem, Montagu-pas, Heroldsbaai, Glentana en Victoriabaai. ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, George

Cherry Berry bied gastehuis- en lodge-verblyf in George. Die gastehuis en lodge is ongeveer 500 m van mekaar af geleë. Cherry Berry Lodge is in 'n stil, luukse woonbuurt wat onder die Outeniekwaberge in George sku...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 038
R779
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Heatherlands, George

Amour Guest House bied ontspannende verblyf in 'n rustige omgewing aan die voet van die Outeniekwaberge in Heatherlands in George. Verblyf is beskikbaar in kamers wat smaakvol versier is met slaapplek vir 2 tot 4 g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die George gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof George akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte George akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]