Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Bedford Gardens (2)
Dawnview (2)
Fishers Hill (3)
Homestead (1)
Lambton (3)
Meadowbrook (2)
Oriel (2)
Primrose (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (12)
Wildsplase (1)
Hotelle (8)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Germiston

3.9 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Germiston van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Germiston besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Germiston.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Germiston akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Germiston Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Germiston Akkommodasie

55 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R618
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

125 On Van Buuren is in die boomryke voorstad Bedfordview geleë, net 15 minute se ry van OR Tambo Internasionale Lughawe af. Die gastehuis het 4 kamers wat elegant versier is. Al die slaapkamers het en suite-badka...

Spesiale Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

6 On Acacia Guesthouse & Annex is in Bedfordview en bied 'n verskeidenheid kamers waarvan gaste kan kies. Daar is 'n wye verskeidenheid van kamers om te van te kies: gesinskamers, kamers met koninggrootte-beddens e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
B&B in Solheim, Germiston

6 On Capella Guesthouse is in Solheim, Johannesburg geleë en bied uitsigte oor Johannesburg se middestad en Sandton. Daar is 3 kamers: 'n Koninginkamer, 2-enkelbedkamer en Koningkamer. Die Koninginkamer deel 'n ba...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R975
per nag, vir 2 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

The Barnhouse bied verblyf met maaltye op versoek in Bedfordview. Dié luukse gastehuis is naby restaurante, winkelsentrum en sowat 14 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word gebied in 4 kamers. Die...

Vanaf
R565
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boksburg, Germiston

Inn-Finity is gerieflik geleë 10 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Witfield, Boksburg. Kamer 1 het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep ka...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 245
per nag, vir 4 mense
B&B in Bedfordview, Germiston

Luxury Cottage is 'n beskutte selfsorgkothuis wat in die tuin van 'n residensiële perseel in die boonste deel van Bedfordview skuil. Die kothuis het 'n aparte, privaat ingang. Dié tuinkothuis is geskik vir 4 gas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R884
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morninghill, Germiston

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby ...

50% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR525
R263
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bedfordview, Germiston

Jambar B&B and Self-catering Clusters bied gerieflike vakansie-verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers en sakereisigers. Dié verblyf is op 'n veilige landgoed in Bedfordview. Die perseel is naby restaurante, kroe...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R665
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Primrose, Germiston

Fancy Pansy is in Germiston se voorstad, Primrose geleë en is sowat 13 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en 12 km vanaf Emperors Palace Casino. Verblyf word in 2 elegante eenhede gebied wat volledig vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Germiston

53 on Webber Guest House is in Germiston in die Oos-Rand van Gauteng geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Rondebult-voëlpark, Gold Reef City, Germiston-buiteklub en die Oos-Rand-winkelsentrum in. S...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Bedfordview, Germiston

Acacia Grove Guest House is in 'n pypsteel-erf in die stil en rustige woonbuurt, Bedfordview, geleë en is na aan verskeie hoof-verkeerskruisings. Ons is ideaal geleë, slegs 15 km vanaf die OR Tambo Internasionale ...

Vanaf
R510
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Meadowbrook, Germiston

Cozy B bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis in Meadowbrook, Germiston. Dis naby hoofweë, winkels en kantoorparke. Dis ook net 9,9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word in 'n ateljeewo...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Homestead, Germiston

Ukuthula Guest House in Germiston bied gerieflike verblyf in 'n gaste-eenheid vir 2 gaste met sy eie ingang op die eienaars se woonerf. Ukuthulu beteken plek van vrede, en die gastekamer is in 'n goed versorgde tuin...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lambton, Germiston

Lions Rest Guest House and Conference Centre is in Germiston en bied 'n veilige en rustige plattelandse atmosfeer. Die gastehuis is apart van die hoofhuis. Verblyf is beskikbaar in 18 en suite-badkamers met 'n pri...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Meadowbrook, Germiston

BM Gardens is in Edenvale geleë, ’n dorp aan die Oosrand van Gauteng. Moderne Edenvale het ’n welbekende deel van Ekurhuleni geword. Verblyf word in ’n kompleks in selfsorgwoonstelle gebied wat slaapplek vi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 15

Welkom by die Germiston akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za