Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Gholfsig

4.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Gholfsig van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Gholfsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gholfsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gholfsig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gholfsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gholfsig Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gholfsig

Pillars Self-Catering & Conferencing is in 'n stil voorstad van Middelburg, Mpumalanga, geleë en is perfek vir 'n vakansie of sakereisigers. Die verblyf bestaan ​​uit 6 eenhede wat volledig toegerus is vir sel...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gholfsig

Feathers is 'n unieke gastehuis in die lui dorpie Middelburg, Mpumalanga. Dit is langs die Middelburg Country Club and Golf Estate geleë. Hier word gaste bederf met puik akkommodasie en diens. Ons het 'n hele aan...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gholfsig

Dié luukse gastehuis bied gerieflike akkommodasie aan gaste wat in Middelburg kom kuier. Dit is 'n uitstekende opsie vir reisigers wat na dié deel van Mpumalanga reis. Middelburg is gerieflik geleë, omtrent halfp...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gholfsig

Gasoline Alley bied bekoorlike oornagverblyf in Middelburg, 'n klein dorpie in Mpumalanga. Dié gastehuis beskik oor 3 slaapkamers met unieke temas wat deur voertuig-memorabilia, vulstasies of olie-blikkies geïnspi...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Gholfsig

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubville, Mpumalanga

Die Middelburg Country Club spog met ’n luukse gastehuis met 40 slaapkamers en 2 baie luukse suites wat spesifiek op sakelui, sportmanne- en -vroue, sportspanne en naweekgroepe gerig is. Gesinne is meer as welkom ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Mpumalanga

Diamond Rose Gastehuis bied lieflike verblyf in die dorp Middelburg in Mpumalanga en is lekker naby die Middelburg Mall, Loskopdam, Middelburg Country Club en Ribbokkloof. Verblyf is beskikbaar in 12 slaapkamers me...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Tudor Manor Guest House is gerieflik geleë in die middel van Middelburg in Mpumalanga. Dit is die ideale verblyf vir diegene wat op pad is na Mosambiek, die manjifieke Panorama-roete en die Nasionale Krugerwildtuin...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

The Urn Guest House is in Middelburg, Mpumalanga, geleë. Dié plaasdorpie is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld, wat dit ideaal maak vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Tadimani Guesthouse is in Middelburg, Mpumalanga en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en oornaggaste. Dit is naby winkels, restaurante, die hospitaal en verskeie toegangsweë. Verblyf is beskikbaar in 9 standa...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

TNB Guest House bied B&B-verblyf en is in Middelburg geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Ons akkommodasie bestaan uit 10 slaapkamers wat smaakvo...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Middelburg is halfpad tussen Johannesburg en die Laeveld geleë, wat Del Roza Guest House die ideale oornagverblyf maak vir besoekers wat onderweg is na die Laeveld en Krugerwildtuin. Middelburg is ook net 'n uur se...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Middelburg, Mpumalanga

Hierdie knus tweeslaapkamer-selfsorgeenheid in Middelburg is ideaal vir 'n klein gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oopplan-lee...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenkol, Clubville

The Gables is die oudste huis in Middelburg. Hierdie pragtige Victoriaanse huis is in Groenkol, 'n rustige area met groot bome, geleë. Dit bied 'n kalm atmosfeer vir sakelui en vakansiegangers. Verblyf word gebie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Oregon Place Guesthouse is in Middelburg, Mpumalanga op die N4 geleë, so dis die perfekte oornagplek vir reisigers onderweg na Mosambiek, Swaziland, die manjifieke Mpumalanga-roete en die Krugerwildtuin. Die gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clubville, Groenkol

Chris De Hoek Gastehuis is sentraal geleë in 'n boomryke area in Middelburg. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante en ander geriewe. Die gastehuis het 7 gerieflike kamers met lugversorging en 'n tikkie Franse ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenkol, Clubville

Pumpkin Tree Guesthouse is in die rustige Groenkolbuurt van Middelburg geleë. Die area is rustig en straal kalmte uit, so gaste kan 'n lieflike rustydjie met uitstekende diens en gasvryheid verwag. Verblyf word g...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenkol, Mpumalanga

The Plantation is 'n luukse gastehuis wat 9 en suite-kamers en 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt bied (aandete is beskikbaar op versoek). Alle kamers het eie ingange, en is toegerus met yskassies, plafonwa...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R595
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Mpumalanga

Chambers Guesthouse skuil in Middelburg, Mpumalanga. Dié gastehuis is net 800 m vanaf Midmed Life Hospitaal en 600 m van die Hooggeregshof af. Middelburg se toerismebedryf groei vinnig omdat dit op die hoofroete na...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 2)
Hotel in Middelburg, Mpumalanga

The Elixir Hotel is in die dorpie, Middelburg geleë en bied gemaklike verblyf wat ideaal is vir beide sake- en ontspanningreisigers. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby 'n winkelsentrum en restaurante, en bied...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Groenkol, Mpumalanga

Guesthaven B&B is in Middelburg in Mpumalanga geleë en bied 'n stil en rustige omgewing waar gaste kan ontspan. Dit is die perfekte oorstopplek vir vakansiegangers wat op pad na die Krugerwildtuin is. Dit is ook di...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Welkom by die Gholfsig akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Middelburg blad indien jy na meer Middelburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za