Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Gillitts

4.1 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Gillitts van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Gillitts besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Gillitts.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Gillitts akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gillitts Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Gillitts Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts

Aloe Ridge B&B is in 'n rustige voorstad genaamd Gillitt geleë. Dié unieke huis het 'n Afrika-atmosfeer en straal karakter uit. Die kamers is ingerig om jou moeë siel te verkwik. Dis 30 minute se ry vanaf Durban ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gillitts

York House is 1 km vanaf die dorpie Hillcrest langs die beroemde Comrades Maraton-roete in KwaZulu-Natal. Die omgewing spog met pragtige strande, winkelsentrums, kunvlytmarkies, straatmarkte, en is boonop gewild ond...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gillitts

14 on Neville bied gerieflike verblyf in ’n pragtige grasdak-tuinkothuis in ’n inheemse tuin. Dié kothuis is in ’n rustige buurt in Everton in Gillitts, Durban, met toegang tot winkels en restaurante. Die v...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR550
R358
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts

Casa Anthony bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel op 'n woonerf in Everton, 'n welige woonbuurt in Gillitts. Die selfsorgwoonstel is ideaal geleë met maklike toegang tot die M13 en is ideaal vir beide sak...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Gillitts

34 on Ashley is in Gillitts, Durban. Verblyf word in 3 kamers gebied. Elke kamer het ‘n yskas, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het ook ‘n badkamer en gratis WiFi. Daar is '...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts

Masinga bied 'n unieke ervaring tussen geelhoutbome op die eienaar se perseel in Hillcrest. Verblyf is in 'n opgeknapte karavaan met 'n hoër dak en plafon. Die dak is deursigtig sodat jy onder die sterre kan slaap....

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts

Churchill House is 'n mooi gastehuis in Winstonpark. Dis ideaal as gaste Hillcrest, Gillitts en Kloof wil verken. Verblyf word gebied in 3 suites. Elke ruim kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook '...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gillitts

Plane Trees Place is 'n moderne en opgeknapte gebou in die prentjiemooi, lowerryke en stil woonbuurt Winston Park en bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële erf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansi...

Vanaf
R970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gillitts

Misty Ridge is 'n pragtige, luukse tuiste in die gesogte Winston Park halfpad tussen Durban en Pietermaritzburg. Ons bied hartlike gasvryheid in 'n rustige, privaat opset wat in menige oordeelkundige reisiger se sma...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Gillitts

Grassroots Bed and Breakfast word deur die eienaars self besit en bestuur. Ons ligging in Upper Highway, Durban, is uiters rustig, veilig en toeganklik. Ons 3 kamers is goed ingerig en stel besoekers in staat om lek...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za