Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Giyani-B besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Giyani-B.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Giyani-B akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Giyani-B Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Giyani-B Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Giyani-B

Kremetart-Giyani Guesthouse bied gerieflike kamers aan reisigers en sakereisigers in Giyani. Ons 9 kamers is gemeubileer met dubbelbeddens en enkelbeddens. 8 van die kamers het en suite-badkamers en 1 van die kame...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Giyani, Giyani-B

Mopani Guesthouse is in Giyani en bied gerieflike verblyf aan vakansie- en sakereisigers. Dié gastehuis bied kamers en selfsorg-eenhede met 'n enkelbed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en elke kamer het 'n privaat...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Giyani-B

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Giyani, Limpopo

Kulani Country Lodge bied gerieflike verblyf in 'n lodge in die hartjie van die Giyani Township in Deel E. Dit is naby Giyani Regional Mall en Giyani se munisipale gebou in Mopani. Akkommodasie word gebied in 26 e...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Giyani, Limpopo

Mashamba Country House bied gerieflike akkommodasie net buite Giyani in die Limpopo-provinsie. Giyani is die ideale oornagplek vir gaste wat reis na die Krugerwildtuin en is net 105 km van die Phalaborwa-hek af. Ak...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Giyani-B

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante, Limpopo

Baleni is 'n omgewing waar natuur, doelmatigheid en spiritualisme saamkom. Ons ekonomie is baie afhanklik van die tradisionele soutmyne en Baleni laat die verantwoordelike reisiger toe om te sien hoe moderne mense a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Limpopo

Vakhusi Bed and Breakfast is in die lieflike dorp Malamulele geleë - 'n klein, bekoorlike en gewilde dorp as gevolg van sy gerieflike ligging vir gaste wat na of vanaf die Krugerwildtuin reis. Verbly word in 9 gas...

Vanaf
R935
per nag (plek vir 2)
Oord in Vallei van die Olifante, Limpopo

ATKV Eiland Spa bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in die hartjie van die Hans Merensky Natuurreservaat aan die suidelike oewer van die Letabarivier, net 68 km oos van Tzaneen in Limpopo. Ons bied 'n verskeidenhe...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Limpopo

Hippo Park Lodge bied gerieflike kamers naby Makhado. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetkamer bedien e...

Vanaf
R1 940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Laeveld, Limpopo

Nahakwe Lodge bied gerieflike verblyf en venue-geriewe in Limpopo. Dit is 49 km vanaf Modjadjiskloof en 113 km noord van Polokwane. Die ligging is ideaal vir diegene wat graag die Limpopo-provinsie wil verken, of ge...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vallei van die Olifante, Limpopo

Modjadji Cultural Camp is in Tzaneen geleë en bied avonturiers 'n fassinerende mengsel van kultuur en natuurskoon. Die kamp is in 'n woud met broodbome en die eienaars is lede van die Lobedu-gemeenskap wat die Modj...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za