Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Glen Anil

4.4 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Glen Anil van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Anil besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen Anil.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Anil akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Anil Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Anil Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glen Anil

Vanaf
R3 220
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Virginia, Durban Noord

Tree Top Retreat is in 'n doodloopstraat en is 'n afgesonderde woonstel tussen inheemse bome in Durban-Noord, tussen Durban se middestad en Umhlanga Rocks. Dié woonstel is op die eerste verdieping en bied slaappl...

Vanaf
R5 548
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

La Lucia 4 is ’n selfsorgvakansiehuis in La Lucia, Umhlanga. Dié huis het slaapplek vir 10 en beskik oor 5 kamers, 4 badkamers en ’n oopplan-leefarea en -kombuis. Daar is 4 kamers met dubbelbeddens en die vyfd...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 290
R1 097
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban, La Lucia

Umhlanga Lodge is in die hartjie van La Lucia geleë in Umhlanga, 'n vooraanstaande vakansiebestemming aan die Ooskus, noord van Durban. Met omvattende binnenshuise en buitelug-vermaak, is Umhlanga 'n speelgrond vir...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban, La Lucia

Seaview Manor is 'n luukse B&B in die hartjie van die idilliese woonbuurt La Lucia in Umhlanga Rocks. Ons maak meestal voorsiening vir reisigers en sakelui. Verblyf word aangebied in 4 dubbelkamers. Elke kamer het...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Virginia, Durban Noord

Anthurium Lodge is in die luukse area Durban-Noord geleë en is naby verskeie strande, restaurante, die Kensington Inkopiesentrum, La Lucia Mall, de Gateway Mall en Virgin Active. Ons is ook binne stapafstand vanaf ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, La Lucia

Homeways B&B is in La Lucia geleë en dié gastehuis is lekker naby La Lucia Mall en die Virgin Active-gimnasium in die area. Verblyf word in 3 individueel versierde kamers gebied. Die kamers beskik oor ’n koning...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Broadway, Durban Noord

Duikerfontein B&B is in 'n rustige omgewing in sentraal Durban-Noord geleë. Dié B&B is lekker naby die Gateway Theatre (met winkels, 'n fliekteater, rotsklimmuur, brander-swembad en vermaaklikheidsarea), Sun Coast...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in La Lucia, Durban

Annie's Self Catering is 'n gastehuis wat in die gegoede woonbuurt La Lucia, net noord van Durban in die pragtige provinsie van KwaZulu-Natal geleë is. Dit bied vinnige en maklike toegang tot verskeie van die gewil...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Glen Ashley, La Lucia

Chopper Corner is in Durban se luukse Noordelike Voorstede geleë, naby verskeie strande, gewilde winkelsentrums, gholfbane, casinos, stadions, lughawens en verskeie restaurante en nagklubs. Dis die ideale plek vir ...

Vanaf
R12 100
per nag, vir 22 mense
Selfsorg in Umhlanga, La Lucia

Fairwood Guesthouse is 'n moderne selfsorghuis in Umhlanga, oorkant La Lucia Mall en net 2 minute se ry van die strand af. Dié huis is ideaal vir 'n familie, vriendegroep en sporttoergroepe aangesien dit slaapple...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Glen Anil akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za