Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Glen Barrie

4.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Glen Barrie van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Barrie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen Barrie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Barrie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Barrie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Barrie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glen Barrie

10% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR520
R468
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, Tuinroete

Plantasieweg Villas skuil in Heatherlands, George, op die pragtige Tuinroete. Dit word omring deur bome en 'n lowerryke tuin en dit is heerlik stil hier aan die voet van die Outeniekwaberg. Ons het 2 eenhede. Elke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Campher's Drift, Tuinroete

Colibri Self-catering bied smaakvolle akkommodasie in Camphersdrift, 'n rustige, gegoede woonbuurt in George aan die voet van die luisterryke Outeniekwaberge. Die verblyf bestaan uit 'n selfsorg-eenheid, 'n selfsor...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R485
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heatherlands, Tuinroete

Ons is in die pragtige groen woonburt Heatherlands in George geleë, slegs 200 m van die Provinsiale Hospitaal en omtrent 2 km van die stadskern af. 57 on Plover is 'n klein selfsorgwoonstel met alles wat jy nodig ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Tuinroete

Aziza Gastehuis verskaf stylvolle B&B-verblyf in George, die hart van die Tuinroete. Dis geleë in 'n stil, luukse voorstad en gaste kan ontspan in die rustigheid van 'n welige subtropiese tuin en verfris en by die ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fernridge, Tuinroete

The Railway Cottage is in 'n rustige buurt in George in die voorheuwels van die Outeniekwaberge geleë. Verblyf beskik oor 2 kothuis wat slaapplek bied aan 2 en 4 gaste. Die Railway-kothuis bied slaapplek aan 4 gas...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heatherlands, Tuinroete

Outeniqua enRoute Gastehuis is in George in die Wes-Kaap geleë, 3 km vanaf die Outeniekwa-pas. Dis naby verskeie restaurante, gholfbane, 'n hospitaal en die middedorp vir sakereisigers. Dié gastehuis beskik oor ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Campher's Drift, Tuinroete

Almond Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in Campher's Drift in George. Dit is die ideale plek om te gebruik as basis vir diegene wat die Tuinroete wil verken en het 'n gerieflike ligging naby winkels en restau...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Fernridge, George

Stacie's Cottage is 'n selfsorgkothuis in die rustige woonbuurt Fernridge in George en skuil aan die voet van die Outeniekwaberge. Die kothuis is stapafstand vanaf die George Botaniese Tuine - net 300 m van die hek ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Fernridge, George

Tehillah Guest House bied 'n rustige wegbreek in 'n pragtige gastehuis in George. Dié gastehuis is aan die voet van die Outeniqua-berge en is die ideale basis om die Tuinroete te verken. Verblyf is beskikbaar in 4...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Fernridge, Tuinroete

Charlotte's Guesthouse is in Fernridge, 'n rustige voorstad van George. Die buurt is aan die voet van die Outeniquaberge. Die eenheid is op die boonste verdieping en het 'n aparte ingang via 'n stel trappe. Die een...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za