Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Glen Barrie

4.8 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Glen Barrie van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Glen Barrie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Glen Barrie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Glen Barrie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Glen Barrie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Glen Barrie Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Glen Barrie

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, Tuinroete

Myrtle Manor is 'n pragtige, ouwêreldse herehuis aan die voet van die Outeniekwaberge in George. Dis sentraal geleë en is ideaal vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Myrtle Manor bied selfsorgverblyf v...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Heatherlands, Tuinroete

Skyways is in Heatherlands in George geleë en bied gehalteverblyf op die Tuinroete. Die eenheid is 'n paar minute se ry van verskeie winkels en restaurante en George se strand af. Die ruim woonstel het 2 slaapkame...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Tuinroete

Clementine Guest House is 'n 4-ster-B&B in George en dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid geriewe. Verblyf word aangebied in 7 kamers wat elk smaakvol versier is. Die...

Vanaf
R685
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Bodorp, Campher's Drift

Harvey's Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n privaat, troeteldiervriendelike kothuis. Dié kothuis is in 'n stil en sentrale voorstad in Bodorp, George, geleë. Die kothuis is ideaal vir 'n ontspannende va...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heatherlands, Tuinroete

Avo & Oak is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in Heatherlands, 'n lowerryke woonbuurt in George. Dié kleurvolle bestemming skuil tussen die bome aan die voet van die Outeniekwaberge op die Tuinroete. Dit is ideaal vi...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Tuinroete

Whispering Oaks is 'n gevestigde gastehuis wat onlangs deur nuwe eienaars oorgeneem is in Caledonstraat in George-sentraal. Die nuwe, moderne invloed doen geen afbreek aan die huis se geskiedkundige agtergrond nie. ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Tuinroete

Die Waenhuis Gastehuis is 'n lieflike gastehuis in Caledonstraat in George. Dié huis is 170 jaar oud en bied 11 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n unieke styl en karakter, met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fernridge, George

Red Ed's Shed is 'n semi-selfsorginstansie in 'n gewilde vakansiebestemmig, George. George is aan die voet van die Outeniekwaberge en bied 'n betowerende uitsig oor die Indiese Oseaan. Dis George die ideale basis om...

Vanaf
R713
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bodorp, George

George Executive Suites is in George en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dis binne bereik van die N2, George Lughawe, asook verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswa...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Campher's Drift, Tuinroete

No.10 Caledon Street Gastehuis is geleë in 'n pragtige, groot tuin in George op die Tuinroete. Die omgewing is luisterryk en rustig. Die ruim kamer is lugtig, kry baie son en lei na balkonne met wonderskone uitsi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za